+81
Selfsorg in Clarens

Odendaal’s Ridge

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 754 Le Roux Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Odendaal's Ridge is geleë aan die rand van die bekoorlike dorpie Clarens, aan die voet van die berge. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Hierdie eiendom bestaan uit 2 volledig selfsorg-eenhede wat onderskeidelik op die grondvlak en die eerste vlak is. 'n Tuinkothuis met slaapplek vir 2 op die grondvloer is ook beskikbaar met 'n oopplan-ontwerp. Beide selfsorg-eenhede kan 4 volwassenes en 2 kinders (ouderdomme 1 - 12 jaar) op 'n slag akkommodeer en sluit 2 en suite-slaapkamers in wat elk met 'n koningingrootte-bed gemeubileer is. Die en suite-badkamers is toegerus met 'n stort of 'n bad of albei. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Al 3 eenhede het 'n kombuis toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, maar die 2 groter eenhede sluit 'n elektriese oond, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in. Eetgeriewe en 'n TV is ook in elke eenheid beskikbaar. Daar is WiFi beskikbaar, maar as gevolg van die eiendom se ligging aan die voet van die berg, kan sein nie gewaarborg word nie.

Die 2 groter eenhede lei elk na 'n balkon met 'n ingeboude braai. Hierdie eenhede het ook 'n sentrale kaggel, verwarmers en elektriese komberse vir die koue wintermaande. Alhoewel daar geen motorhuise beskikbaar is nie, word gaste wel parkeerplek van die straat af gebied.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Carmen D
5.0
Ons is mal daaroor om hier te kuier en sal beslis weer in die vervolg terugkeer. Ek dink hierdie was ons 4de keer by Odendaal's Ridge. Ons kyk altyd e...
Sien meer
Mrt 2026
Eunice M
Saam met lewensmaat
5.0
100% perfect. Guest house is the best. Will definitely go back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Tumelo I
Saam met vriende
5.0
Extremely impressive. It was great staying in the place and the view was breathtaking from the establishment. I won't mind going back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Eddie O
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was a delight. The location was perfect for sightseeing, with all the major attractions and restaurants just a short drive awa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Christi V
Gesin met tieners
5.0
5 star, 10 out of 10. Thank you so much. Perfect! Everything about our housing, the view, the town was 10 out of 10. I definitely would...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lourien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 754 Le Roux Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Odendaal’s Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

754 Le Roux Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA707cc3fe669e9966670d1bd1152afbb75ab62f42c492ac5713211df34aea00885d9f9ff5cdf1fd5856b590a8b0062bb94e80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 754 Le Roux Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520510847188 28.409968689236
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang