+26
Hotel in Springbok

Okiep Country Hotel

  • Slaapplek vir 76 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Main, Okiep, Springbok, 8270, Noord-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Okiep Country Hotel is in die hartjie van Namakwaland en die perfekte oornagplek tussen Kaapstad na Windhoek en verder. Dis jou 1-stop verblyf met 'n kroeg, restaurant, swembad en selfsorg-kamers.

Ons het 4 tipes kamers en al ons kamers het slaapplek vir 4 mense. Elke kamer is toegerus met lugversorging, telefoon, haardroër, yskassie, TV met sekere DStv-kanale, en koffie- en teemaakgeriewe. Selfsorg-kamers is ook beskikbaar en die kamers get gemaklike beddens en 'n badkamer wat of 'n bad of 'n stort het.

Gratis WiFi beskikbaar in die openbare areas.

Die hotel is tussen 2 groot snelweë, die N14 en die N7. Okiep Country Hotel is 1282 van Johannesburg af en 120 km van Namibië se grens af. Daar is 'n daaglikse vliegtuig- en busdiens na en van Springbok af en motorhuur is ook beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 208 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Laetitia M
Gesin met tieners
5.0
Excellent customer service. Just what we needed, very spacious and safe. Friendly staff that made us feel welcome. Peaceful, safe and q...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Xander V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker daar gebly. Die kamer baie mooi en alles werk soos dit moet. Ons het baie lekker daar gebly. Die kamer baie mooi en alles werk soo...
Sien meer
Mrt 2026
Michael H
Saam met vriende
5.0
Dit was die perfekte plek om oor te bly na 'n lang reis deur Namibia oppad terug. Ja, dit was baie lekker. Na 'n lang dag se ry uit Namibia was dit di...
Sien meer
Feb 2026
Ethan C
Saam met vriende
5.0
Okiep Country Hotel - amazing! The welcome was exceptional - Thank you, the manager was phenomenal - Thank you and the building/infrast...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
David C
Saam met lewensmaat
4.8
The room was spacious and comfortable. Electricity supply seems to be a problem. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Malcolm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 208

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Main, Okiep, Springbok, 8270, Noord-Kaap
  • Gaste dink Okiep Country Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 496
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 496
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 496
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Main, Okiep, Springbok, 8270, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 76 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbed215ef93985d49759a3ffe9a258787afe3facd97de449e70b21d360c2bb9b445f35283ff8c7c3a1c59fb389bc7095a6dee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 496 per nag, vir 2 mense 208 5 1 5 Main Okiep 8270 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.597621787611 17.882663011551
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang