LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Okiep Country Hotel | LekkeSlaap
+19

Okiep Country Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 121 resensies vir Okiep Country Hotel
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Vic P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename atmosfeer, goeie bestuur en lekker geëet.

Die hotel is goed geleë en is 'n alternatief as om in Springbok tuis te gaan. Ons was in 'n selfsorgeenheid (ou plaashuis) en dit was aangenaam om daar te bly. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die bestuurder het ons ook goeie advies gegee oor waar om blomme te gaan kyk. Die aandete was ook uitstekend en oor die algemeen het ons 'n lekker oorbly daar gehad.

Jenny L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The hotel staff made us very welcome. Food plentiful and room comfortable.

The hotel is possibly the best accommodation in the area as meals are provided, though our room had facilities to warm up a meal in a microwave. The staff was very friendly and we enjoyed the mine tour given by Stephen.

Pierre F - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F
Saam met vriende

Wonderlike verblyf.

Ons verblyf by Okiep Country Hotel was omgelooflik heerlik. Ons was hartlik ontvang en het onmiddelik tuis gevoel. Die diens was onoortreflik. Baie dankie aan al die personeel, julle is almal sterre.

Hannes O - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie mooi, skoon en heerlike oggend- en aandetes.

Hannes O - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik

Sien sterre.

Annette B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette B
Saam met vriende

Baie lekker en vriendelike opset.

Blomme was pragtig en mense is waarlik aangenaam. Baie lekker gekuier en elke oomblik daarvan geniet. Dankie Namakwalanders!

Marinda L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blommekyk oorslaap.

Tien uit tien vir Okiep Hotel. Die personeel is vriendelik, professioneel en netjies. Die kamer is pragtig, uitleg baie goed en netjies. Die kos is uit die boonste rakke. Dit was 'n baie aangename ervaring om hier te kon slaap. Baie dankie aan die personeel van Okiep Hotel.

Elize C - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C
Gesin met tieners

Gerieflik, netiese en skoon selfsorgeenheid.

Goeie waarde vir geld en effektiewe diens. Die eenheid is gemaklik, skoon en smaaklik gemeubileer. Die personeel was baie hulpvaardig gewees. Die restaurant se kos was uit die boonste rakke. Ons het ons tydjie by Okiep Country Hotel baie geniet.

Elwee C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elwee C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okiep het vir ons fantastiese diens gegee, en sal ons graag weer in die toekoms van hulle wil gebruik maak.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Gerhard P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard P
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld.

Vriendelike en behulpsame personeel.

Antoinette L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon hotel met ongelooflike vriendelike personeel.

Die hotel is baie skoon, binne en buite, met die geselligste sitkamer. Baie geskiedkundige inligting in die sitkamer. Die restaurant se kos is heerlik en die bediening van die kos is in lyn met Covid-aanbevelings. Die veiligheid is baie goed en 'n mens voel veilig. Al die personeel was besonder vriendelik en professioneel.

Esme V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esme V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename kuier met lekker kos.

Baie vriendelike, behulpsame mense wat baie moeite doen.

Mariette B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik en vriendelik.

Dit was 'n heerlike oornagplek. Lekker kos.

Hester V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier.

Dit was so gesellig om daar te bly en die kos was uit die boeke.

Surita R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Surita R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plekkie met baie gasvrye personeel.

Dit is regtig 'n baie mooi plekkie met baie gerieflike verblyf. Die personeel is baie gasvry en die kos is uit die boonste rakke.

Danie M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Danie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename personeel met heerlike kos.

Die hotel-gedeelte is uitstekend, die lodge-gedeelte kan verbeter. WiFi in lodge-gedeelte het nie gewerk nie.

Philip G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip G
Saam met vriende

Oase in die Springbok-omgewing.

Vriendelike diens, lekker etes, gerieflike kamers.

Otto N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Otto N
Saam met vriende

Heerlik en gesellig. Altyd netjies en skoon. Mense vriendelik en behulpsaam.

Kamers skoon en netjies. Ons aandete was uit die boeke gewees. Veilige parkering. Sal altyd aanbeveel om daar te bly.

Piet D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet D
Enkelreisiger

Baie rustig.

Kamer baie netjies en skoon, etes baie goed.

Ida B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie gasvry ontvang en die personeel was ten alle tye teenwoordig en beskikbaar.

Verander asseblief die rigting aanduiding na hotel. Dit het ons geneem deur die informele nedersetting en skep 'n geweldige swak indruk. Ons wou omdraai.

Ziska B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziska B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrye mense. Oase in die droogte.

Ons was op reis vanaf die Overberg op pad Namibie toe. Die personeel wat ons ontvang het, was baie vriendelik en behulpsaam. Hulle het werklik uit hulle pad gegaan om ons te laat tuis voel. Lekker geselsies met die personeel gehad wat ons meer van die omgewing en geskiedenis vertel het. Die kamers was skoon, gerieflik en netjies. Ons het meer as tuis gevoel. Baie dankie aan elkeen van julle. Laastens maar geensins die minste nie, die kos was uit die boonste rakke. Ontbyt was heerlik en die verskeidenheid was perfek vir enige smaak. Keep up the good work.

Vanessa V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa V
Gesin met tieners

Stil, veilig en kindervriendelik.

Dit was onvergeetlik.

Sune D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sune D
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Wow wat 'n pragplek om in te bly, kamers het alles in, van 'n mikrogolf tot 'n oopmaker. Braaiplekke op stoep as jy wil braai. Diens is fantasties, sal dit vir enigeen aanbeveel.

Goborders (pty) Ltd T - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Goborders (pty) Ltd T
Besigheidsreis

Wat 'n wonderlike ervaring! Komplimente aan die kok, personeel asook die eienaar se insette m.b.t. die ontwerp.

Ek is verlief op hierdie plek.

Clive F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clive F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens.

Waarde vir geld, ongelukkig het bike rally aand se slaap bederf.

David C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede en waarde vir geld.

Dit was 'n plesier om by Okiep Country Hotel te bly. Die ontvangs en diens was van goeie gehalte.

Lizette L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L
Gesin met tieners

Ons het lekker gebly en heerlik geëet!

Vriendelike diens! Heerlike kos!

Estelle B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle B
Saam met vriende

As jy rolstoelvriendelike-verblyf wil hê, is hierdie verblyf beslis nie geskik nie.

Ons het vriendelik gevra vir rolstoelvriendelike-eenheid. Hulle verstaan nie wat rolstoelvriendelik is nie. Personeel was egter baie bedagsaam en het probeer om dit gerieflik vir ons te maak.

Martie M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld!

Ons het baie lekker gebly. Die kamer was baie gerieflik en aandete en ontbyt heerlik, die diens was ook besonders vriendelik. Ons sal beslis weer hier oorbly en dit ook aanbeveel.

Alison F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alison F
Gesin met tieners

Perfect stop-over en route to Namibia.

Fantastic service, lovely staff and the food was excellent at the restaurant. The beds were comfy and although the hotel is a bit dated, it adds to the atmosphere.

Ken B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ken B
Saam met vriende

The staff are very friendly, however the family house needs some attention.

Even though the family house needed some attention the linen was very clean. I think that the hotel should first renovate the house fully before assigning guests to it. We did have a look at the other rooms within the hotel and those were clean and neat.

Pierre D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Besigheidsreis

Vriendelike staff, kamers is pragtig en skoon, kos is heerlik.

Pratige kamers en als was netjies en skoon. Die aandete was heerlik gewees. Sal beslis weer hier oorbly.

Daphne B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daphne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam verras oor plek.

Goeie diens en baie lekker kos.

Hans V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice hotel with friendly staff. Clean spacious room and excellent food.

We used this hotel for one night on our journey from Langebaan via Springbok to Upington. Spacious and clean room. Pool in the garden is small, but it’s there. Excellent food, both dinner and breakfast. Secure parking. Friendly staff. Would stay here again.

René J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René J
Gesin met klein kinders

Fantasties! Pragtige, groot kamers.

Okiep Country Hotel is 'n gerieflike en fantastiese stop vir reis tussen Namibië en Kaapstad. Die personeel is vriendelik en die kos lekker. Die kamers is absoluut fantasties! Ons het gevra vir 'n gesinskamer en het 'n keuse gehad tussen twee, beide baie mooi en baie groter as wat ons verwag het, met AC, spens, bad, stort, toilet en TV, kinders en volwassenes het in aangrensende kamers geslaap. Die swembad is lekker, maar daar is 'n voëlhok met 'n miljoen pidgins wat van die ontspanningsarea weggevat kan word, hoofsaaklik vir sanitêre en geraas redes. Eintlik lekker sitkamers met goeie WiFi. Pingpongtafel en braai buite.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic! Lovely, large rooms.

Okiep Country Hotel is a convenient and fantastic stop over for travelling between Namibia and Cape Town. The staff is friendly and the food nice. The rooms are absolutely amazing! We asked for a family room and were given the choice of two, both very nice and much larger than we expected, with AC, pantry, bath, shower, WC and TV, children and adults slept in adjoining rooms. The pool is nice but there is a bird cage with a gazillion of pidgins that could have been moved off the relaxing area, basically for sanitary and noise reasons. Really nice lounges with good Wi-Fi. Ping pong table and braai's outside.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Theo P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo P
Saam met vriende

Uitstekend.

Verblyf by Okiep Country Hotel was uitstekend en het my grootste verwagtinge oortref.

Amoray V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amoray V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were very well received by the staff members.

It was very neat. From the welcoming to the food service & departure we received good service.

Que-anne H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Que-anne H
Gesin met klein kinders

Staff and property great but road is very noisy.

We were only there for 1 night traveling to Namibia. Staff were very friendly and family room perfect with all the essentials you needed. Only issue was that the main road through the town is very busy all night with locals drag racing, singing and talking all hours of the night. Eventually at 4 am it was quiet but not for very long.

Marlette A - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlette A
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Goeie waarde vir geld. Die familie-eenheid was modern en baie ruim en gemaklik vir 'n groot gesin. Enigste klagte - ontbyt was aan die duur kant.

Erick D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erick D
Gesin met klein kinders

Verrassende oase in Okiep.

Warm ontvangs met ‘n glasie sjerrie. Vriendelike diens van die personeel. Verblyf baie ruim en netjies en goeie waarde vir geld. Definitief weer ‘n verblyfopsie vir die toekoms.

Johan D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Besigheidsreis

Baie lekker gekuier, sal weer kom!

Sien sterre.

Kobie D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Kobie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Avontuur.

Nie waarde vir geld, moet melk koop by ontvangs. Kamers kort urgent aandag.

Dennis M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis M
Besigheidsreis

Uitstekend!

Regtig verras deur die geriewe, atmosfeer, gehalte van die kos en diens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Outstanding!

Really surprised me with facilities, ambiance, quality of food, service!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Joeninne J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joeninne J
Saam met vriende

Ons het lekker gebly en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Die gebou is oud maar word mooi onderhou en alles was skoon. Die ligging is net nie ideaal nie, maar die gebou se geskiedenis verduidelik dit beslis. Ons was 'n bietjie teleurgesteld omdat ons nie in die hoofgebou gehuisves was nie. Miskien moet dit net duidelik aangedui word wanneer mens bespreek dat van die kamers oorkant die pad van die fisiese hotelgebou is.

Adrian K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A really pleasant experience, I would highly recommend it.

The people are so warm, friendly and keen to help. The rooms are comfortable, the only complaint is the selection of channels on the TV. Would love to go back.

Elaine V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elaine V
Enkelreisiger

Gerieflik.

Verblyf aangenaam, etes goed maar hotel kort 'n opknapping.

Faani E - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faani E
Besigheidsreis

Skoon en netjies. Goed geprys.

Ek dink nie iemand sal ooit op Okiep vakansie hou nie, maar as jy na 'n goeie oornagplek soek op pad grens toe, of op pad Kaap toe, is hierdie 'n uitstekende stop. Veilig en rustig en skoon. Moenie die restaurant misloop nie - daardie Namakwa Lamsnek is wonderlik! Lekker kiep op Okiep.

Tiaan S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S
Gesin met tieners

Awesome.

Sal verblyf hier aanbeveel. Ons het in die ou huis agter die hotel gebly, dis baie skoon en netjies.

Laudine J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laudine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis die vriendlikste, gasvrye mense waarmee ek in aanraking gekom het.

Ek en my man en kinders het dit so baie geniet. Vanaf ons ontvang was, was on verskriklik goed behandel. Die kamers was so lekker koel en dit was netjies en skoon. Die mense bestuur en staff was so vriendelik. 'n Mens kry nie meer sulke puik diens nie. Uit 'n skaal van 1- 5 gee ek julle 'n 5, julle moet benoem word die beste hotel in Suidelike Afrika. Julle weet wat diens behels en het alreeds baie mense oor julle vertel. My skoonsuster sal ook daar gaan slaap einde Januarie net omdat ek vir haar gesê het dat dis nou waarde van geld. Dankie weer vir die beste diens!

Mione L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mione L
Enkelreisiger

Gemaklik en skoon. Vriendelike personeel.

Sal verblyf hier aanbeveel. Skoon en netjies. Heerlike buffet ete gewees die aand. Enigste iets wat gepla het is dat hulle rook in die kroeg area toelaat. Wou voor ete 'n drankie daar drink, maar met rook daar binne was dit 'n baie onaangename ervaring.

Okiep Country Hotel's terugvoer

Dankie Mione
Die bar is nou n rookvrye bar.
Malcolm

Okiep Country Hotel
Wouter N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okiep Hotel is voorwaar aan te beveel, vriendelik, skoon en uitstekende diens!

Okiep Hotel was voorwaar uitstekend. Malcolm se aandag tot detail is orals sigbaar in die besigheid. Aan al ons behoeftes voldoen, self ons motor is gewas!

Janine J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Baie vriendelike personeel.

Ons 2de keer daar en nogsteeds baie lekker. Lekker geëet ook.

Dirk P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik rustig!

Ons was onder die indruk dat ons in die Okiep Hotel sou tuisgaan, maar met ons aankoms is ons na die Lodge verwys. Ons sou graag in die hotel wou oornag. Lodge was okay vir oornag.

Mannetjie V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mannetjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very warm welcome, friendly and helpful staff - all of them - nice and clean room and food very delicious.

Really no review necessary. All were 100. Keep it up.

Jacobus B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet en die kos was uit die boonste rakke.

Baie vriendelike personeel en almal is baie behulpsaam. Die oorslaap was 'n wonderlike ervaring en aandete die aand was uitstekend. Die ontbyt die volgende oggend was baie lekker. Kamer was skoon en netjies. Die bestuurder het ons ontmoet en hy gaan uit sy pad om mens te akkommodeer. Dankie Okiep.

Sias S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sias S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het aan al ons vewagtinge voldoen.

Die kamer was netjies met 'n volledige inligtingsblad. Die diens was puik, sowel as die aandete asook ontbyt.

Marlize M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize M
Enkelreisiger

Was heerlik en skoon.

Sien gradering.

Ben L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is netjies en skoon (bietjie oudmodies).

Vriendelike personeel. Fantastiese etes.

Neels S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels S

Uitstekende verblyfplek.

Die besoek was onvergeetlik. Hoogs aan te beveel.

Stoney S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stoney S

Baie netjies slegs klein probleempies.

Lekker verblyf en kos behalwe vir dubbelbespreking wat toe professioneel opgeklaar is, asook geen warm water in kamer 10 nie.

Carol-ann R - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-ann R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heeltemal tevrede.

Die hotel is baie netjies, skoon. Verblyf is baie goed en die diens, kos en vriendelikheid is uitstekend.

Carin W - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carin W

Pragtige en gerieflike kamers.

Pragtige plek. Baie ontspanne atmosfeer en vriendelike diens.

Carlette S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie netjies.

Vriendelike personeel. Goed geleë vir oornag.

Ella W - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ella W
Saam met vriende

Prima plek voor doorreis.

There where locals in the pool, the manager apologised for the inconvenience. He gave us an bottle of wine. Very kind of him.

Cheryldene E - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryldene E
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Wat 'n pragtige hotel met 'n heerlike atmosfeer en vriendelike diens. Ontbyt was heerlik.

Brigitte S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte S

Vriendelikste diens.

Baie vriendelik ontvang. Die kliëntediens was van die begin tot die einde uitstekend en professioneel. Die kamers was netjies en skoon. Die etes was baie lekker.

Albert K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Werklik waarde vir geld.

Puik diens met uitstekende kos.

Tinus L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus L

Uitstekend.

Uitstekende diens, netheid, skoon, waarde vir geld en BAIE vriendelike ontvangs.

Coenie G - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik

Baie gerieflik, kamers kort egter 'n opgradering.

Chris V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mense was baie vriendelik, kos was baie lekker.

Die mense was baie vriendelik en die ontbyt en aandete met skaapribbetjies en hoenderborsies was uitstekende waarde vir geld. Die kamer is weg van die hotel, oorkant die pad, dit was nie goed met mense wat agteraan die gebou gebly het nie. Geen telefoon-verbinding met die hotel nie, ons het nie veilig gevoel nie. Rondom die gebou was dit nie netjies nie en dit vergelyk glad nie met die foto van die plek nie. Met aankoms kon hulle nie sê wat was vir aandete nie en die beloofde menu wat hulle sou oorstuur het nie gebeur nie. Die volgende dag wou hulle ons ekstra laat betaal vir die ontbyt, maar ons het verwys na ons bespreking wat ontbyt insluit en hulle het dit afgehaal.

Okiep Country Hotel's terugvoer

Dankie Mnr van der Merwe vir u terugvoering.
Die selfsorg-kamers is eenkant vir privaatheid en ons 24 uur sekuriteit moet alle klagtes van geraas hanteer.
Die netheid en al die ongerief wat u ervaar het sal dadelik aandag geniet.
Met u hulp en ondersteuning kan ons net beter raak.
Ons dank u.
Malcolm/Bestuur en personeel

Okiep Country Hotel
Kelly B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kelly B
Gesin met klein kinders

Baie mooi, skoon en gemaklike verblyf.

Die enigste nadeel is die ligging.

Leonora B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonora B
Gesin met tieners

Heerlike uitspanplek na die woestyn, wat 'n oase.

Sien sterre.

Daniel V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good service, clean rooms, extraordinarily restaurant.

We stayed 4 nights. Staff was excellent and the dinner was beyond expectations.

Juané H - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juané H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel lekker.

Baie lekker, vriendelike diens.

Regina B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Egte ongelooflike Namaqua gasvriendlikheid en beste diens.

Die hele personeel dra jou op die hande. Kos baie heerlik gewees. Dis 'n plek om te bly as jy op reis is na Namibië.

Jacobus S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Ons het die verblyf terdeë geniet.

Marjo V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marjo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het en meer.

Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was netjies en het in al ons behoeftes voorsien. Die ontbyt was baie lekker. Die ligging is miskien aanvanklik iets waaroor daar 'n vraagteken kan wees - veral rondom veiligheid, maar jy besef gou dat daar niks te vrese is nie.

Jannie H - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal vir seker weer daar oorslaap.

Goeie diens, vriendelike personeel, skoon, netjies, heerlike kos.

Nadia P - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia P
Enkelreisiger

Veilige verblyf, vriendelike diens en heerlike ontbyt!

Sien die sterre.

Willem S - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S
Saam met vriende

'n Versteekte geheim!

Aandete en ontbyt was puik met baie vriendelike personeel. Ideaal vir oornag op pad Namibië toe of vir blomme vakansies. Veilige parkering by jou deur maak dit maklik en vinnig om als af te laai.

Lene K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene K
Gesin met klein kinders

Ons oase in die woestyn!

Ons was verras met die vriendelike diens en netjiese, ruim gesinskamers. Ons het heerlik geëet en kon sommer bietjie rus ook.

Hannes W - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes W
Enkelreisiger

Aangenaam verras.

Die vriendelikheid van die eetkamerpersoneel is werklik uitstekend. Die ontbyt was goed voorberei en die variëteit goed. Die slaapkamer en badkamer was netjies.

Jeanette B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gerus.

Ons het een aand oorgeslaap en baie lekker Rump Steak en vriendelike diens geniet. Ons sal beslis weer gaan.

Liana P - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil plek met baie vriendelike mense.

Die personeel was baie gaaf en die kos was uit die boeke uit.

Janet D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janet D
Saam met vriende

Ek het 'n baie lekker tydjie gehad by Okiep.

My ondervinding by Okiep was uitstekend en die bestemming sal definitief weer oorweeg word.

Louwrens B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louwrens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Kamers is gerieflik, baie skoon en netjies. Etes fantasties.

Moira S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik!

Ons sal beslis weer teruggaan! Die mense was baie vriendelik. Die verblyf was awesome!

Sandy B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelik!

Lekker ontbyt.

Ralph L - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph L
Enkelreisiger

Baie netjiese plek.

Kos was voortreflik.

Jaco S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Namakwaland se beste.

Beste waarde vir geld, kos is uitstekend!

Glen S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Glen S
Enkelreisiger

Gemaklike verblyf!

Baie gelukkig met die hele ervaring. Die hotel se diens is baie goed, al was daar nie seep of sjampoe in die badkamers op my aankoms en ek moes dit aanvra. Kos was goed voorberei en diens weereens flink.

Coert S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coert S
Gesin met klein kinders

Op pad en weer terug van Namibië.

Pragtige plek, goed toegeruste kamers, baie netjies en skoon, diens en vriendelikheid van al die personeel was voorwaar iets besonders. Restaurant se kos was uitstekend, en die diens onverbeterlik!

Stephan K - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan K
Gesin met klein kinders

Wonderlike gasvryheid, heerlike etes.

Sien asb. die sterre.

Anton S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Gesin met klein kinders

Hulle het voorsien in al ons behoeftes!

Professionele diens en die beste restaurant.

Arthur I - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur I
Enkelreisiger

Baie dankie vir flink diens, het dit geniet.

Gasvryheid netjies, werkers baie behulpsaam.

Marianne D - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne D
Enkelreisiger

Uniek en vol verrassings!

'n Netjiese, vriendelike hotel, net langs die "Groot Gat" van 'n uitgewerkte kopermyn. By die hotel kan mens die sleutel kry vir die ou pomphuis net 'n klipgooi vanaf die hotel, en die Groot Gat laat mens baie dink aan die een in Kimberley maar sonder die toeriste. Die nommers op die kamerdeure is koper, die etiket aan jou kamersleutel is koper... Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Ek kan die hotel sonder voorbehoud aanbeveel!

Krishnadevan P - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krishnadevan P
Saam met vriende

Excellent service and friendly staff.

The facility proved to be value for money. The place was clean, rooms well appointed and the staff very friendly.

Gj M - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gj M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and helpful staff...

Pool was cold and food was good.

Chris B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, mense vriendelik en lekker uitgerus vir ons verdere reis die volgende dag.

Die bietjie wat ons met die mense te doen gehad het was net aangenaam. Sal graag langer daar wil oorbly om meer van die omgewing te kan leer en sien. Ek beplan om in die omgewing te kom toer.

Madri D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri D
Gesin met klein kinders

Rus vir 'n moeë siel!

Netjiese eenhede met HEERLIKE aandete vir reisigers.

Jonathan C - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A good place to stay overnight.

The hotel surroundings aren't fantastic but the hotel itself is comfortable and accommodating. The room was small but clean and parking was secure. The buffet breakfast was excellent but the lamb curry ordered for dinner consisted mostly of fat and gristle and was almost inedible - would recommend you avoid it. Staff were very polite and helpful.

Coenie L - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beïndruk!

Ons was baie beïndruk met die Okiep Country Hotel.

Braam L - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Braam L
Gesin met tieners

Gerieflike oorslaap vir reis na Wes-Kaap.

Kamers was baie gerieflik en skoon. Die aandete en ontbyt by die restaurant was ook baie lekker.

Jani D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jani D
Gesin met klein kinders

Lekke oornagplek!

Sien die sterre hieronder.

Gustav M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regte "Country Hotel"!

Sulke name word deesdae te maklik gebruik, Okiep Country Hotel is 'n baie aangename oorstopplek op pad na Namibië! Die aandete is besonders, die kamer was skoon en die personeel baie vriendelik.

Emi W - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emi W
Saam met vriende

Wonderfull facilities and friendly helpfull people, breakfast are to die for.

We only stayed one night in self-catering rooms. Very clean and comfortable. Had a superb breakfast in the hotel. All the staff were friendly and helpful and made us feel really welcome.

Kobie V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Daniel se gasvryheid het die stil aand bietjie op gekikker. Dit was heerlik.

Connie F - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Connie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike kamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Ons was aangenaam verras deur die vriendelike ontvangs en professionele diens met ons aankoms. Daar was veilige parkering wat ons baie waardeer het. 'n "Oase" vir 'n moeë reisiger.

David P - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David P

Lekker!

Ons het baie lekker gebly. Die personeel was baie vriendelik.

Yolanda F - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an enjoyable stay with lovely food and great people.

We attended a funeral and were allowed to book in earlier, the hotel adds a personal touch by having the owner mingling with the guests. My husband and son sat outside chatting to him We would definitely love to visit the hotel again.

Lisa P - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great experience!!

We only stayed one night on our way to Partenoster - the staff were friendly and happy and one felt they couldn't do enough for you. Joseph was amazing - what a great experience.

Marianne V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V
Saam met vriende

Ons het oornag vir een nag op pad na die Weskus.

'n Baie lekker en aangename ervaring.

Jaco T - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

'n Oase in die woestyn. Wonderlike gasvrye personeel. Dadelik tuis gevoel en op die hande gedra. Die aandete was uitsonderlik. Eenvoud in goud. As dit nader aan die huis was sou ek gereeld daar tuisgaan.

Maggie G - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie G
Saam met vriende

Ons het drie nagte daar geslaap en dit was puik.

Die verblyf was baie aangenaam. Dit was skoon en netjies en die kos was baie lekker.

Kosie C - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was skoon en netjies.

Ek sal Okiep Country Hotel enige tyd aanbeveel vernaamlik vir hulle uitstekende ontbyt en aandete. Die kos was uit die boonste rakke, keurig voorgesit en personeel baie vriendelik. Dis stil en uit die gewoel van die dorp. Al wat gekort het was 'n paar hakke in stort om nat handdoeke aan op te hang.

Paul V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke oornag!

Die eienaar het ons persoonlik en vriendelik ontvang.

Annette V - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het Sondagaand hier oorgeslaap en dit was so lekker ons het besluit om sommer nog 'n nag te bly!

Ons kan regtig Okiep Country Hotel aanbeveel. Ons het by ontvangs 'n lekker glasie sjerrie gekry - hartlik verwelkom - 'n fantastiese aandete geniet en so, so lekker geslaap. Die personeel is tops!

Johan J - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Besigheidsreis

Goed geleë.

Baie gasvry en vriendelik met puik kos!

Bigault S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bigault S
Gesin met tieners

Good

A very good hotel to visit when in the area.

Hannes D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense en die personeel is baie professioneel!

Die plek is baie netjies en die personeel uit die boeke. Ons het baie lekker gekuier.

Tania W - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania W
Gesin met klein kinders

We thoroughly enjoyed our stay at Okiep.

Nice and clean, friendly staff, if passing through will definitely stay there again.

Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Okiep, Springbok, 8270, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlYzIzMjQzLWYwZjUtNDE3Ni04OGU2LWM5NzljNGRlZTIzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 121 5 1 5 Main Okiep 8270 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.597621787611 17.882663011551
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!