- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - 72 Main Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Old Cape Last Trading Post is in die pragtige en historiese Struisbaai geleë. Dis stapafstand van die strand, hawe, winkels en restaurante af. Daar is ook ‘n gelisensieerde restaurant en kroeg op die perseel wat gereeld vars brood bak en die beste koffie in Struisbaai bedien. Gaste kan maaltye by die restaurant bestel of skemerkelkies op die stoep geniet.
Gaste het 'n keuse tussen 3 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het slaapplek vir 6 gaste. Eenheid 1 en 3 (Wafra en Pioneer) het 1 slaapkamer en 2 stapelbeddens in die woonkamer, en Eenheid 2 het 2 slaapkamers met ‘n privaat badkamers en 1 stapelbed in die 1 slaapkamer. Elke eenheid het koningingrootte-beddens, gratis WiFi, satelliet-TV, veilige parkeerplek en ‘n privaat buite-area met gerieflike braaigeriewe.
Beddegoed en handdoeke word voorsien, maar bring asb. jou eie strandhanddoeke. ’n Wasgoed- en skoonmaakdiens kan teen ekstra koste gereël word.
Besienswaardighede sluit die mees suidelike punt van Afrika, die sewende oudste vuurtoring en ‘n ongerepte strand in.
Doendinge sluit swem, visvang, perdry, voetslaan in die natuurreservaat, wynproe, voëlkyk, branderplankry en ‘n besoek aan van die historiese skeepswrakke in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Charl Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 73
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 72 Main Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Old Cape Last Trading Post het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
72 Main Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang