+23

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lulama N
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

We had a wonderful stay. We all had a wonderful time in Oyser Bay, thanks to the owner of Old Ladder. The property had everything we required and even more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Old Ladder
Hi Lulama Great meeting you and glad you could enjoy the gem Oyster Bay is.

Marina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het deeglik ontspan en die omgewing baie geniet. Ons het heerlik gebly. Die huis is goed toegerus met alles wat mens nodig het. Die ligging is uitstekend - mens het 'n pragtige see-uitsig. Die uitleg van die huis self is ook baie slim gedoen met verskeie leefareas en braaiplekke. Die gasvrou was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Old Ladder
Hi Marina Wonderlik, bly julle het julle tyd hier geniet en kon sommer ook Oesterbaai se mooi ervaar.

Helena P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ondervinding wat ek nooit sal vergeet nie. Wat 'n fantastiese paar dae, wens ek kon dit uitrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Oornag oppad Witsand toe net om te sien hoe Oesterbaai lyk. Pragtige strand. Baie mooi, skoon en gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het. Die huis het trappe af na die kamer wat dalk 'n hindernis kan wees. Die enigste negatiewe ding is dat die toilet reg agter die kombuis is en nie tot teen die dak is nie. Baie goed geleë naby die strand. Die pad daarheen is 'n baie slegte grondpad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elmarie
Old Ladder
Hi Elsabe. Bly julle het dit geniet.

Daniel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Aangenaam. Goeie diens, aangenaam en vriendelik, lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Old Ladder
Dankie Daniel. Was lekker om julle te ontmoet en julle is altyd welkom om weer te kom rus in Oesterbaai.

Janien P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Afwen tydjie op Oesterbaai. Dit was 'n heerlike rustige kort kuier aan Oesterbaai en ons sal graag weer Old Ladder gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Old Ladder
Dankie. Bly julle het dit geniet en sal lekker wees om julle weer te sien.

Johann H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik rustig en gerieflik. Ons het heerlik gebly en kan die hoofhuisakkommodasie hoog aanbeveel vir al die regte redes. Pragtige uitsigte, gemaklike, veilige en gerieflike akkommodasie met lekker stoepe en braaiareas. Super netjies en bedagsame vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Baie lekker en netjies en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoni S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Baie skoon en netjies en dit was 'n wonderlike verblyf. Die uitsig is fantasties en ons het ons verblyf terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Old Ladder
More Paul, baie dankie. Bly julle het dit so geniet, hoop om julle weer te sien. Elmarie

Karin S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Lieflike wegbreek plekkie. Dit was baie mooi skoon. Lieflike uitsig en eienaars baie vriendelik. Ingerig vir beurtkrag. Lekker ruim en gerieflik. Naby aan die strand en kan die see van die stoep af sien. Ek en my dogter het ons tyd terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Old Ladder
Hi Karin. Baie bly julle het julle kuier geniet. Dankie vir die lekker geselsies, dit was aangenaam om julle te ontmoet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Tuna Street, Oysterbay, 6300, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzZWIzNzIxLTYzNDEtNGE3Mi1iZWNhLTQ0NDkzOWM5MTE1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Tuna Street Oysterbay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.174139410539 24.662223422547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang