LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Old Ladder | LekkeSlaap
+12

Old Ladder

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tunastraat, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 400 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Old Ladder is 'n lieflike selfsorghuis in die dorpie Oesterbaai.

Die verblyf is op die boonste vloer geleë en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van kamers het dubbelbeddens en die ander het elkeen 2 enkelbeddens.

Die sitkamer het lekker gemaklike meubels en lei na 'n dek. Die ruim kombuis is vir selfsorgverblyf toegerus en beskik oor 2 yskaste, 'n vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser, en gaste het ook toegang tot 'n waskamer met 'n tuimeldroër. Die kombuis bied toegang tot die gemeubileerde dek en 2 braai-areas. Verder beskik jou verblyf oor 'n lieflike see-uitsig. Die huis het ook 'n TV met Netflix.

Oesterbaai bied verskeie doendinge onder meer begeleide voël-, moeras-, fynbos- en naguitstappies, heelwat voetslaanpaaie, perdritte op die strand en sandplankry.

Slaapplek

’n Bespreking by Old Ladder sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 8 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
2 xSlaapsaalbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Old Ladder
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Tunastraat, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink Old Ladder het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 400
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R4 400
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tunastraat, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzZWIzNzIxLTYzNDEtNGE3Mi1iZWNhLTQ0NDkzOWM5MTE1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 400  per nag (vir 8 persone) 2 5 1 5 Tuna Street Oysterbay 6300 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -34.174139410539 24.662223422547
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!