Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Ladder

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Old Ladder
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Helena P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker en netjies en vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Lieflike wegbreek plekkie.

Dit was baie mooi skoon. Lieflike uitsig en eienaars baie vriendelik. Ingerig vir beurtkrag. Lekker ruim en gerieflik. Naby aan die strand en kan die see van die stoep af sien. Ek en my dogter het ons tyd terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Ladder se terugvoer

Hi Karin. Baie bly julle het julle kuier geniet. Dankie vir die lekker geselsies, dit was aangenaam om julle te ontmoet.

Old Ladder
Christa B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Rus en vrede.

Pragtige uitsig. Dolfyne en walvisse was 'n bonus. Goed toegerus en netjies. Gerieflike braaiplekke beskut teen die wind. Ons sal enige tyd graag weer hier wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Ladder se terugvoer

Dankie Christa. Bly julle het lekker gekuier.

Old Ladder
Charlotte S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte S

Baie lekker behalwe reën wat ons nodig het was dit nog steeds awesome. Wou graag gaan visvang.

Awesome plek sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Ladder se terugvoer

Baie dankie. Julle sal maar weer moet kom kuier. Dankie dat julle my plek netjies gelos het

Old Ladder
Marilyn B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilyn B
Gesin met tieners

A relaxing getaway.

We had an enjoyable stay but the road to Oyster Bay was shocking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela B
Saam met vriende

Skoon netjiese akkommodasie!

Ons was 3 gesinne wat saam gekuier het, daar was genoeg spasie vir almal. Ons sal beslis weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Ladder se terugvoer

Hi Engela
Dankie, bly julle het lekker gekuier en hoop ons sien julle gou weer.

Old Ladder
Mari O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mari O

Baie goed ontwerp vir 'n gesins- of groepkuier, netjies en uitsig baie goed.

Gemakilik, skoon en netjies. Baie goed vir 'n groep kuier. Badkamers oulik ontwerp maar knap, dalk sal 'n paar ekstra "floating shelves" langs die muurkassie spasie maak vir al die gebruikers om te gebruik in die badkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Ladder se terugvoer

Dankie, sal plan maak met rakkies.

Old Ladder
Christo C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo C
Enkelreisiger

Baie lekker plek, pragtige see-uitsig en goed toegerus.

Sal die plek met vrymoedigheid aanbeveel en weer gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Ladder se terugvoer

Baie dankie Christo, ek waardeer jou resensie. Ons glo ons sal jou spoedig weer sien. Elmarie

Old Ladder
Hans S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en aangenaam.

Die woning is ruim, mooi skoon, baie gerieflik met 'n wonderlike see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Ladder se terugvoer

Dankie Hans & Rika, was lekker om julle hier te gehad het, hoop om julle spoedig weer te sien.

Old Ladder
Jan H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Dit was beslis die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief geskik vir groot groepe.

Die verblyf was baie gerieflik ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Alhoewel die badkamers en kamers redelik knap is, is die leefvertrek, kombuis en stoep baie ruim en goed ingerig vir 'n lekker kuier. Dis jammer dat ons nie ons kar in die motorhuis kon parkeer nie. Ek sou rustiger gewees het as ons kon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Ladder se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons eie voertuie staan buite, want ons is nog gelukkig om in 'n veilige dorp te kan woon.
Elmarie

Old Ladder
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tunastraat, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzZWIzNzIxLTYzNDEtNGE3Mi1iZWNhLTQ0NDkzOWM5MTE1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Tuna Street Oysterbay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.174139410539 24.662223422547
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem