+201
Lodge in Oudtshoorn

Old Mill Lodge & Restaurant

50% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 50% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 152 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R328, 15 km from Oudtshoorn on your way to the Cango Caves, Schoemanspoort, Little Karoo, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Old Mill Lodge & Restaurant is op 'n volstruisplaas aan die voet van die Swartberge in Schoemanshoek.

Verblyf is beskikbaar in selfsorgeenhede, luukse kothuise langs die dam en luukse tentverblyf op die rivier-oewer.

Old Mill Lodge het 3 swembaddens en 'n rits aktiwiteite en geriewe soos 4x4-roetes, voetslaan, baarsvisvang, 'n speelpark, klein zipline en 'n ponie- en haaspark. Perdry is beskikbaar in die omtrek en die Kangogrotte is 12 km ver.

Gaste kan ontbyt, middagete en aandete by die a la carte-restaurant net 'n paar kilometer van Oudtshoorn af geniet met 'n skouspelagtige uitsig op berge, oor tuine en oor die Grobelaarsrivier wat die plaas deurkruis.

Old Mill Lodge & Restaurant is ook die perfekte ligging vir troues, funksies en konferensies. Die venue is geskik vir 300 mense en het 'n groot dansvloer, onderdakbraaigeriewe, 'n swembadarea en gazebo vir die perfekte seremonie. Die gazebo het sitplek vir 200 mense. Die venue het 'n skouspelagtige uitsig oor die plaas en op die voorheuwels van die Swartberge.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 1075 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johan N
Saam met lewensmaat
5.0
Above expectations. Beautiful location. Perfect overnight stay for our road trip. Staff were friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Richard R
Saam met vriende
5.0
Peacefull. It is a tranquil place I would like to experience it in the summer.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Shane W
Gesin met klein kinders
5.0
Baie rustig vir n oumens se siel. Nie 100% rystoel vriendelik nie, maar in die algemeen goed oor die weg gekom. Kinders was erg oor die hasies, lammer...
Sien meer
Apr 2026
Karin L
Saam met vriende
5.0
Baie goeie waarde in rustige, mooi omgewing. Uitstekende ligging, diens en restaurant. Baie lekker gebly.
Apr 2026
Christel C
Besigheidsreis
5.0
Beautiful place. Beautiful place - WiFi terrible.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mgr @ Old Mill Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1089

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R328, 15 km from Oudtshoorn on your way to the Cango Caves, Schoemanspoort, Little Karoo, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Old Mill Lodge & Restaurant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 620
50 % AF
R 1 620 R 810
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 620
50 % AF
R 1 620 R 810
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 620
50 % AF
R 1 620 R 810
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R328, 15 km from Oudtshoorn on your way to the Cango Caves, Schoemanspoort, Little Karoo, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 152 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f327a6c1a14b600271d272752c42e99ec54af94147a267c2a95e266d2b47fd7f8a849aee8aa617ab57e62b500fd2d18802f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 620 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 1075 5 1 5 R328, 15 km from Oudtshoorn on your way to the Cango Caves Schoemanspoort, Little Karoo 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.460435297635 22.252357006073
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang