LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Old Mill Lodge & Restaurant | LekkeSlaap
+240

Old Mill Lodge & Restaurant

Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 297 resensies vir Old Mill Lodge & Restaurant
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hannie D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en skoon. Die kamerdiens is ’n pluspunt.

Mooi tuine en die personeel is baie vriendelik. Iets wat ek kan aanbeveel is dat hul dalk ’n handreëling in die stort kan sit vir die ouergarde.

Rozanne A - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne A
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Was lekker en baie goeie diens.

Gradwill C - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gradwill C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, peaceful, lovely views and friendly staff.

See stars.

Mikha'eel H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mikha'eel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was pleasant, peaceful.

Beautiful scenery and location.

Elmarie S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, wil weer gaan.

Old Mill is perfek, die eenheid was skoon, netjies, lugversorging, kamerdiens, en die hele plek is so goed en netjies onderhou. Die restaurant is fantasties, van die kos, die atmosfeer, tot die staf, veral Ruben was 'n absolute ster. Kos is smaaklik, wonderlik voorberei, 'n lus vir die oog en tong. Die pryse is glad nie hoog vir daardie tipe kwaliteit nie. Ons sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Gradwill C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gradwill C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, peaceful.

Peaceful, beautiful. Hopeful and friendly staff.

Gerhardus S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker om in so 'n pragtige omgewing te bly.

Met ons aankoms was daar 'n probleem met die yskas. Dit was onmiddellik vervang. Daar was verskeie kere deur die bestuur opgevolg of alles nog reg is. Die tuine is goed versorg. Die plek is 'n paradys. Die personeel is behulpsaam. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Herman E - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker.

Ons het lekker gebly. Mens moet net besef daar is geen eet- of braaitoerusting in die Luukse Tente nie. Mens moet die heeltyd as jy iets wil eet na die restaurant toe gaan. Dis nogal 'n mission!

Ronel S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Dit was regtig 'n wonderlike ervaring!

Coke's was fantasties en enige probleem het hy binne 'n paar minute uitgesorteer. Ons het baie lekker in die restaurant geëet. My kleindogters was gaande oor die hasies in die hasiehok en die pragtige Shetland ponies en die swembad!! Sal dit vir enige gesin aanbeveel.

Rene B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ongelooflike natuur, modern akkommodasie.

Vanaf mens by die hek inry tot by jou luukse akkommodasie is dit 5 ster behandeling. Oulikste fasiliteite om die kinders te vermaak.

Miranda E - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in die bos.

Baie lekker gebly, goeie en vriendelike diens. Safaritent was baie privaat. Perfekte einde vir 'n wittebrood gewees

Jd K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jd K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, rustig en besonderse lekker kos.

Heerlik met baie aktiwiteite rondom om te doen.

Annali F - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase tussen die berge.

Hierdie was 'n bederf. Groot kamer met alles wat jy benodig. Netjies en bitter skoon. Restaurant is 'n moet en die kos was uit die boonste rakke. Lekker om deel te wees van 'n werkende plaas en al die aktiwiteite dop te hou. Ons het baie lekker gebly.

Derick H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Derick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf

Oornag op pad na Addo.

Jason G - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason G
Gesin met klein kinders

Pleasant, great for the kids, awesome for a family.

We passed through Oudtshoorn on route to our final destination. It would have been nice to stay an extra night as the location and activities looked really awesome. When going through Oudtshoorn again, will definitely book here again.

Liezel L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L
Gesin met klein kinders

Luxury tented camp.

Baie lekker gekuier! Heelwat vir kinders om te doen.

Frits B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frits B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay for one night.

Nice that you can choose the type of accommodation that you require for the night as there are lots of options.

Zikmann J - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zikmann J
Gesin met klein kinders

Heerlike, baie te doen vir klein kindertjies.

Ons gesin het elke oomblik geniet. Alles was skoon, netjies en veilig. Jammer julle is vol bespreek vir Desember. Sal beslis weer kom.

Henri D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri D
Gesin met klein kinders

Tent is groot en het baie spasie. Ons het dit baie geniet.

Tent is groot en het baie spasie. Ons het dit baie geniet.

Amanda V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Gesin met klein kinders

Fantastiese naweek.

Ons het baie lekker gebly. Ons het 'n 2,9 jarige en 'n 5 maande baba. Alles was goed ingerig. Ons kleuter het dit vreeslik geniet en daar was baie vir hom om te doen. Ons het 'n luukse safari tent met 'n berguitsig gehad en dit was baie netjies en mooi. Die TV kan beter opvangs he daar bo, maar dit is nie eintlik noodsaaklik nie aangesien daar baie dinge is om te doen as om TV te kyk.

Adele T - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele T
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier, kliëntediens is net nie baie goed nie.

Ons kamer het net slaapplek gehad vir 3 mense terwyl ons 4 gaste was. Restaurant is vreeslik duur, maar daar is heerlike speelplek vir kinders en die kamer was mooi skoon.

Fred S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Great stay with excellent service.

Andre D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en vekwikkend.

Die vriendelikheid en behulpsaamheid van Costas, George en Maria het die naweek werklik aangenaam gemaak. Kan Old Mill met vrymoedigheid aanbeveel.

Patricia H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quiet and calm surrounding. Beautiful place and comfortable cottage (No. 2).

Restaurant serves delicious food. Excellent service, especially by George and Ruben.

Fanie P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker tent verblyf in die berge!

Luukse tentverblyf in die mooi Swartberge. Veilige parkeerplek en ruim plek vir stap en wildsbesigtiging. Restaurant bied goeie verskeidenheid a la carte etes en die ontbyt was heerlik!

Retha E - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek!

Baie vriendelike personeel, heerlike luukse tente met 'n romantiese, private atmosfeer!

Jaco B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ja en nee: Restaurant is nie waarde vir geld nie.

Ek het baie lekker gebly kamers is goed uitgerus en gemaklik, maar die restaurant is baie duur en die kos is nie die geld werd nie.

Tania R - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Die kos is awesome.

Het bass gevang.

Anel V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Gesin met klein kinders

Baie netjies. Gemaklik.

Sal definitief weer kom.

Nombulelo D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombulelo D
Saam met vriende

Plesierig.

Everything is nice and beautiful, nice view.

Karen L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige atmosfeer. Verblyf was ongelooflik mooi en luuks, goed toegerus vir die koue!

Lekker romantiese plekkie vir 'n kort wegbreek.

Nicolette V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek. Vriendelike, behulpsame en professionele diens.

Ons was in die luukse kamer en alles was perfek. Pragtige uitsig en omgewing. Het so lekker gestap langs die rivier en mooi tuine met die honde. Werklik dierevriendelik. Die gasheer (George) en personeel is baie behulpsaam, vriendelik en professioneel. Dink die restaurant-spyskaart is 'n bietjies te duur en is meer geskik vir oorsese toeriste. Ons het net vir 2 dae bespreek maar sal volgende keer vir langer 'n selfsorgeenheid bespreek.

Pierre Z - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Round trip away for the long weekend.

Friendly and helpful staff. Very comfortable accomodation with a lovely menu offering a variety which is expected from a 4-star resort.

Mauro D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauro D
Gesin met klein kinders

Fantastic place.

What a lovely place to visit. Great staff and facilities. Will definitely come back.

Jaco G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G
Saam met vriende

Uitstekend

Die personeel, veral George en Patricia was verskriklik hulpvaardig en vriendelik! Uitstekende diens, lekker kos en skoon en netjiese verblyf!

Delano A - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delano A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dis regtig rustig, weg van die geraas, pragtige plek.

Jean D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D
Gesin met klein kinders

Aangenaam verras.

Ons het een nag oorgebly as deel van ’n toer. Ons het die netheid en ligging van Old Mill Lodge baie geniet. Die kinders het die diere en speelplek baie geniet. Die restaurant se etes kan ons ook hoogs aanbeveel.

Elaine D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D
Gesin met klein kinders

Great for families.

The kids loved playing with the animals.

Miles J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miles J
Gesin met klein kinders

Stay was excellent.

Could do with a microwave in luxury tents.

Quintin M - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin M
Gesin met klein kinders

Awesome

Brilliant location. Quiet.

Johan D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Baie lekker en kindervriendelik.

Baie lekker gebly. Sal net braaigeriewe binne in huis los vir besoekers, bv. 'n tang en 'n braaibak.

Josephine F - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Josephine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons kamer was lekker ruim en groot, personeel baie vriendelik en behulpsaam, die natuurskoon is soos 'n prentjie uit 'n boek en ons het dit baie geniet. Sal beslis weer daar besoek aflê.

Joan P - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan P
Gesin met tieners

Baie mooi, netjies en lekkerste kos.

Lekker ontspan, als is netjies en skoon en kan die aanbeveel aan almal.

Chantel S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging, was mal daaroor!

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful setting loved it!

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Zandre G - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zandre G
Enkelreisiger

Kliënt-gefokus en vriendelik.

Net die aand oorgeslaap, rustige oord, mooi skoon en netjies.

Joanna C - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanna C
Gesin met klein kinders

Nice stay

We had an enjoyable stay. Kids loved bunnies and zipline. Unfortunately the braai for the family cottage isn't on the deck which makes it difficult. Shower has zero water pressure, and they need to equip the apartment with a broom/dustpan and brush, drying and cleaning cloths. Other than that it was great.

Anja Mariska V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja Mariska V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Beste plek om te kies om weg te gaan. Baie netjiese plek, skoon en baie veilig. Vriendelikste diens wat jy ooit sal beleef, plek is amazing.

Jaco D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Dit was stil en baie mooi tussen die koppe langs die dam.

Lizelle N - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, gemaklik, rustig, bederf, heerlik.

Ons geniet dit elke keer as ons soontoe gaan en kannie wag vir die volgende keer nie.

Steve C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens en besonder netjies.

Cokes het al ons onsekerhede en vrae vinnig aangespreek. Ons beveel Old Mill met oortuiging aan vir die volgende besoekers.

Lee-anne V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie geniet daar.

Diens was tops. Plek is baie veilig. Sal weer wil gaan.

Martinette P - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinette P

Heerlik!

Baie goeie waarde vir geld, die werknemers was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers baie netjies met die mooiste uitsig en soveel aktiwiteite om kinders besig te hou.

Mariette S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige kuier op 'n pragtige plaas in 'n baie mooi omgewing.

Uiters puik akkommodasie. Baie mooi en rustige omgewing. Puik ontvangs met baie vriendelike personeel. Sal Old Mill Lodge ten sterkste aanbeveel.

Johba G - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johba G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos altyd: 5 ster.

Enigste plek waar ons bly as ons Oudtshoorn toe gaan. Altyd ongelooflike waarde vir geld, en baie netjies. Restaurant en alle geriewe is altyd uitstekend.

Gisela B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela B

Meer as wat ons verwag het!

Ongelooflik! Gemaklike beddens en kamer het als in gehad om die koue weer uit te hou. Ontbyt was ook tops!

Jessica V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5