+31
Selfsorg in Bredasdorp

Old Sam's Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gys V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker en rustig. Baie lekker gekuier en alles wat jy nodig het vir 'off the grid'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantastiese ligging en pragtige huisie. Ons gaan beslis weer! Ons het baie lekker gebly, en die feit dat daar nie elektrisiteit is nie, was net 'n bonus! Dis rustig, pragtige wilde diere en voëls. Heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Amazing, wonderful, highly recommended! We had a wonderful weekend at Old Sam’s Cottage! The setting is beautiful and peaceful, and we were lucky enough to see a variety of wild animals and birds during our stay. We also went for a hike, which was a great way to enjoy the surrounding nature. The cottage itself was very comfortable, clean, and well equipped. We thoroughly enjoyed our stay and will absolutely be booking again. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Rus en stilte sonder foon opvangs! Dit was rustig. Dit was heerlik om te sien hoe die lug se kleure verander terwyl die son sak. En dan op die stoep te sit en na die sterre te kyk. Ons het ook die laaste aand die bokke en zebras gehad wat naby die huisie kom wei het. Pragtig!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Netjies, rustig en goed toegerus. Baie lekker, netjiese plek om weg te kom van alles. Geen krag nie, maar alles wat jy nodig het, is daar. Die grondpad is goed en maklik rybaar met ’n Polo. WiFi beskikbaar, maar geen selfoonsein nie — maak dus seker kommunikasie is vooraf afgehandel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Restful and cozy. Great spot to get away from the city bustle and unplug.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Lekker gebly en die rustige plaasomgewing was goed vir die siel. Goed ingerigte cottage in 'n rustige plaasomgewing met die mooiste uitsig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dimitra W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Regte plaas atmosfeer, "rustic" maar tog so gemaklik. Ons het heerlik gebly. Baie netjies, baie skoon, interessant om die diere om ons te sien. Sonder elektrisiteit was so lekker - plaas atmosfeer, en tog was daar WiFi - wel sonder internet - wat ook goed was. Gasstofies, kerse, gas geyser vir warm water - alles om die verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Peaceful, calm, unwind, stop and listen to nature. Serene. Back to basics with no electricity in a luxurious setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderful off-grid retreat. Beautiful off-grid getaway! Quiet, comfortable, and surrounded by nature. The perfect spot to disconnect and relax. Would definitely visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 204

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R950
15 % AF
R 950 R 808
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R950
15 % AF
R 950 R 808
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R950
15 % AF
R 950 R 808
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Rhenosterfontien Farm, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa964658df23bd470b5eb84b4d339fd932ee289bb889bd6edf8687a06242180abd788f896f5da1c746b72e0a27dbcc10bece3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag (plek vir 2) 111 5 1 5 Rhenosterfontien Farm Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.494945081696 20.118748247624
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang