LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Old Sam's Cottage | LekkeSlaap
+37

Old Sam's Cottage

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Old Sam's Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Samantha T - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, quaint farm cottage.

Lovely farm cottage surrounded by farmlands and easy access to river, canoeing and lovely walks.

Gerry J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magnificent.

Totally off the grid. Beautiful experience. Loved the donkey to provide hot water.

Jolene B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

It's a cozy little cottage on a quiet farm. Birds and sheep were our alarm in the morning, just in time for us to catch the sunrise and see the mist disappear over the farm. It's beautiful and everyone is friendly.

Yolandi S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing and peaceful.

Getting away from busy life is what our souls needed. Love the farm vibe. Thank you.

Benjamin L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin L
Enkelreisiger

Back to the days, heavenly.

Baie rustig en kalm. Miskien 'n groter pot in die kombuis. Maar verblyf 100%.

Betsie M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Die huisie is skoon, netjies en toegerus met alles wat mens nodig het. Die uitsig vanaf die stoep, asook die voëllewe was amazing. Ons het baie lekker geroei in die rivier en die bulte op die plaas uitgedraf, ons 2 scottie-kinders het dit net so baie geniet. Die rustigheid en stilte van die area was 'n bonus!

Rudi Y - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier

Gasteplaas skep 'n baie rustige atmosfeer. Naby aan De Hoop natuur reservaat, Arniston en L'Aghulas. Bredasdorp is 15 min weg vir alle inkopies en verversings.

Tarita P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Pragtige cottage, baie skoon en mooi. Baie lekker gekuier, dankie.

Vanessa R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility.

Lovely cottage in a beautiful setting. Ideal to totally get off-grid! Loved it!

Conrad B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike rustige plek met prentjiemooi uitsigte op 'n plaas.

Old Sam's Cottage bied uitstekende waarde vir jou geld is idillies geleë op n plaas met rustigheid en ongerepte uitsigte, die eenheid is skoon en goed ingerig. Bestuur is baie hulpvaardig en vriendelik en ek sal bitter graag meer tyd hier wil spandeer. Kan met goeie gemoed die verblyf aanbeveel.

Andre G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very well equipped little cottage.

I cannot think of anything to improve on. It's just perfectly set up. Well done!

Eleana L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig, net wat die dokter voorgeskryf het.

Ek sal definitief Old Sam's aanbeveel. Ons het lekker gerus en geniet om tussen die wild te wees.

Alicia H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Alicia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het ons naweek by Old Sam's Cottage geniet, maar hierdie plek sal my ongelukkig nooit weer sien nie. Die stort was een te veel vir my! Om die donkie te stook is maklik en dit maak die water heerlik warm. In die badkamer is die storie heel anders! Daar is geen druk in die kraan nie, so die water drup-drup net deur die stortkop - dit maak dit feitlik onmoontlik om behoorlik te stort. Ons het 'n blikemmer van die kombuis gevat, dit vol water gemaak by die wasbak en dan gebruik om ons self af te spoel. Die warm water is bruin en dit voel vuil - daar is sediment (of iets anders, ek weet nie) in die water wat agter bly op jou vel en jou hare. Dit is aaklig! Die stort se water het ook nie weggeloop nie, so na een persoon "gestort" het was die badkamer se vloer sopnat. Ons het ook 'n hande-handdoek in die badkamer gemis. Die beskrywing van die plek noem dat daar 'n binnenshuise braai (i.e. kaggel) is, maar dit is verkeerd. Daar is slegs 'n buite-braai - die is darem onderdak en beskut teen die wind. Ek kan darem sê dat die plek mooi skoon was en en al die kombuis toebehore wat ons nodig gehad het was daar. Ek stel voor toekomstige besoekers vat hul eie flitse en liggies saam aangesien die wat verskaf word nie genoeg is nie.

Old Sam's Cottage's terugvoer

Ons het ongelukkig geen klagtes van jul ontvang gedurende die tyd wat jul op die plaas gekuier het nie. Ek kon dan die druk dadelik uitsorteer, n hande-handdoek bring en ekstra ligte. Die water is vir n ruk bruin totdat die eerste water deurloop. Ek sal egter aandag aan alles gee. Ek is jammer ons huis het nie aan jou verwagting voldoen nie.

Old Sam's Cottage
Yvonne D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D
Enkelreisiger

Rus vir jou siel!

Wonderlike, mooi plekkie, netjies en skoon en vol liefde en warmte! Baie goed toegerus en vriendelike gasvrou! Uitstekend vir paartjies! Romantiese wegbreek of wittebrood, of net wegkom uit die stad!

Robin B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vreedsaam en rustig.

Ons het 'n baie kalm en rustige tyd gehad. Die omgewing was heerlik om in te ontspan en ons akkommodasie was meer as waarvoor ons gehoop het. Ons het ons verblyf in Old Sam's Cottage baie geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Incredibly peaceful and tranquil.

We had a very calm and peaceful time. The environment was lovely to relax in and we the accommodation was more than what we bargained for. We really enjoyed our stay at Old Sam's cottage.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mieke R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte wegbreekplekkie!

Dis die perfekte plek, vir stilte en rus. Pragtig uitgerus!

Christo M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek uit die stad.

Ons was aangenaam verras met hoe lekker ons in hierdie klein, maar goed toegeruste huisie gebly het. Dit was koud en reënerig toe ons daar was, maar die beddegoed was heerlik snoesig. Daar is 'n gasverwarmer wat ons nie eers nodig gehad het om te gebruik nie. Wees voorbereid daarop daar daar met tye geen selfoonontvangs is nie, alhoewel daar gratis Wi-Fi is. Ons was vir basies die helfte van ons 3 dae heeltemal sonder sein. Die donkie maak die water heerlik warm, mens moet net geduldig wees - kan tot 3 ure vat. Dus, as jy hou van al die stadsgeriewe van elektrisiteit, gaan hierdie dalk nie vir jou werk nie, maar vir ons was dit heerlik. Moet wonderlik wees as mens in die somer nog in die rivier ook kan swem en roei.

Sarien S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Sal geen ander plek in Overberg aanbeveel vir 2 persone. Eienaars vriendelik en behulpsaam.

Tenille T - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tenille T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir die siel.

Die cottage is perfek vir enige een wat wil ontspan. Ons was daar op 'n koel naweek, maar sal graag weer wil gaan vir langer sodat ons van die kano's kan gebruik maak. Die huisie is was lekker, maar ons was bietjie in die donker gelaat. Daar was nie aanwysings of verduideliking van die gasstofie en donkie (om stort water warm te maak) nie. En 'n tekort aan kerse en 'n warm kombers. Daar was ook nie tee of melk nie net 'n leë melkhouer. Ek het nie terugvoer gekry op enige eposse voor ons bespreking nie. Gelukkig maak die rustigheid, pragtige omgewing, netjiese huisie en lekker beddegoed op vir die tekortkominge. Sal beslis weer gaan!

Kelvin R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelvin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf en ek sal weer gaan.

Baie lekker verblyf, still and mooi uitsigte.

Derick S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Derick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker met 'n pragtige uitsig, ideaal vir 'n plaas atmosfeer en om weg te kom van tegnologie.

Soos bogenoemde. Was heerlik met 'n pragtige uitsig weg van tegnologie!

Mariaan J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Omring deur die natuur en stile. Perfek!

Jou asem word weggeslaap deur die pragtige natuur en stilte. Sam's Cottage is die perfekte wegkomplekkie. Die natuurlewe (bokke, zebras, voëls) en die rivier met die kano's en braaiplekkie was 'n ekstra bederf. Ideaal vir mense wat hou van braai, stap en rustig wees. Definitief 'n besoek werd!

Linda F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, quaint accommodation.

What a lovely place. Quaint accommodation, very comfortable with everything you need for your stay. Beautiful, peaceful surroundings - what an amazing night sky!

Kevin F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie geniet, het totaal niks van gewone tuisbly gemis nie. Sal beslis weer besoek. Bly om Cecelia te ontmoet, baie vriendelik.

Sanet P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en lekker.

Dit doen 'n mens baie goed om nie krag te hê nie. Was baie rustig en stil daar. Sal mense beslis aanbeveel. Alles wat jy nodig het is daar.

Chanelle H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend!

Cozy, rustig, mooi. Hier kan jy terugsit en ontspan! Ons kom beslis terug!

Annelien M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie mooi.

Cecelia, dit was baie lekker om by julle te kuier. Ons het dit baie geniet en gaan definitief probeer om weer in Sam se huisie te kuier. Die Koring en Canolalande was so mooi. Skape, 'n hele klomp kraanvoëls en tarentale op die lande was aanskoulik. Cecelia was 'n baie aangename gasvrou.

Old Sam's Cottage's terugvoer

Goeie middag Annelien,

Was so 'n voorreg om jou ouers te kon ontmoet. Sal heerlik wees om jul weer te ontvang.

Groete,
Cecilia

Old Sam's Cottage
Yolande G - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi. Sterre is asemrowend.

Sal vir ander aanbeveel. Baie netjies en mooi binne.

Old Sam's Cottage's terugvoer

Goeie middag Yolande, baie dankie vir jou positiewe aanbeveling van Old Sam's Cottage.
Groete Cecilia

Old Sam's Cottage
Hester F - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige atmosfeer waarin mens volkome kan ontspan.

Ons het elke oomblik geniet, die rustigheid, die elande en zebras wat wei tot teen die stoep, die baie mooi en kunstige binneversiering van die vertrekke. En dan laaste die nostalgie - die reuk van die olielampe het my terug gevoer na my kinderdae.

Old Sam's Cottage's terugvoer

Baie dankie, Hester.
Ek is so bly julle het die kuier op ons plaas geniet.
Groete.
Cecilia

Old Sam's Cottage
Erna S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was die eerste keer wat ek werklik afgeskakel en gerus het. Fantasties en baie rustig! Romanties!

Was die beste aandjie van my lewe. So rustig en asemrowend onder die sterre! Die swem in die rivier was vreeslik lekker en mal oor die idee dat jy die donkie moet stook vir warm water. Het 'n onvergeetlike wegbreek gehad. Sal die plek beslis aanbeveel. En baie vriendelike mense!

Old Sam's Cottage's terugvoer

Goeiemore Erna
Baie dankie vir jul wonderlike resensie! Ons is baie bly julle het die tydjie op die plaas geniet.
Groete
Cecilia

Old Sam's Cottage
Wikus C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wikus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly. Wens ons kon langer kuier om die cottage en omgewing te geniet.

Die cottage is baie lekker ingerig en vir die wat lekker wil wegbreek van stad, krag en TV is die plekkie ideaal. Dink dit kan lekker wees tussen die wild. Wil net aanbeveel dat roete na Old Sam's Cottage beter op internet asook op aanwysings met bevestiging gestuur word. Die afstande op bevestigingsnota is totaal verkeerd. Van Bredasdorp se kant is ongeveer 6 km na spoor en 600 meter voor Karsrivier. Van Swellendam se kant af is dit 600 meter na Karsrivier. Draai in by gruisspad by koördinate S34º29'28.6" E020º05'24.4". Sodra afgedraai ry reguit aan tot jy by dubbele wildkamp se hek aan die regterkant kom. By die hek is twee borde met Old Sam's Cottage. Koördinate vir Old Sam's Cottage is S34º29'42.0" E020º07'07.7".

Old Sam's Cottage's terugvoer

Baie dankie, Wikus, ek is bly julle het die cottage geniet. Ons sal aandag gee aan die aanwysings.
Groete
Cecilia

Old Sam's Cottage
Elsabe H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustige omgewing.

Cecilia is 'n gasvrou duisend. Verblyf baie geniet.

Old Sam's Cottage's terugvoer

Deon en Elsabe, baie dankie vir jul begrip met die veldbrand wat op ons plaas gewoed het. Julle was wonderlike gaste en ons sien uit daarna om julle weer op ons plaas te ontvang.
Groete,
Boeta en Cecilia.

Old Sam's Cottage
Jacques H - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik gewees en ons is regtig verbaas deur die netheid van die plek.

Die elande in die oggend was 'n ware plesier. Die oud en luuks is fantasties! Kom beslis weer.

Elizma N - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige cottage, rustige omgewing - perfekte wegbreek!

Die Cottage is volledige toegerus. Die area is verskriklik rustig en ons was so ontspanne! Die perfekte "country escape".

Old Sam's Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering!

Old Sam's Cottage
Jinx L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jinx L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Baie netjies en alles wat jy kan nodig hê om te ontsnap van die gejaagde lewe van vandag. Dankie vir 'n goeie rustyd.

Old Sam's Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is bly julle het die tyd op ons plaas geniet!

Old Sam's Cottage
Hannelie R - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Vars, skoon en die gasvryheid het ons uit die veld geslaan. Ons het motorfiets probleme gehad en was vinnig deur Cecilia en Boeta uitgesorteer. Ons het met 'n plesier 'n ekstra nag gebly.

Nantes F - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nantes F
Saam met vriende

Fantasties.

Fantasties. Privaat en rustig. Baie dankie.

Stoney S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stoney S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 3 baie lekker nagte hier deurgebring. Baie gerieflik naby die dorp maar tog privaat.

Dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid. Ons kom beslis weer.

was R650
Vanaf R488
per nag (vir 2 persone)
was R650
Vanaf R488
per nag (vir 2 persone)
was R650
Vanaf R488
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rhenosterfontein Plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa964658df23bd470b5eb84b4d339fd932ee289bb889bd6edf8687a06242180abd788f896f5da1c746b72e0a27dbcc10bece3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650, nou Vanaf R488  per nag (vir 2 persone) 38 5 1 5 Rhenosterfontien Farm Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -34.494938449858 20.118643641472
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!