- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 57 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 62 Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Old Transvaal Inn is in Dullstroom en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en diegene wat net wil oornag. Dis agter die ikoniese Old Transvaal Restaurant in die hoofstraat en naby verskeie winkels en ander restaurante.
Dié gastehuis het slaapplek vir 50 in 17 kamers met en suite-badkamers.
Dit sluit 6 luukse kamers met kaggels en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die gastehuis bied ook konferensiegeriewe vir 20.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Hendrik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 190
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 62 Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Old Transvaal Inn het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
62 Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 57 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang