Old Transvaal Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Old Transvaal Inn is in Dullstroom en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en diegene wat net wil oornag. Dis agter die ikoniese Old Transvaal Restaurant in die hoofstraat en naby verskeie winkels en ander restaurante.

Dié gastehuis het slaapplek vir 50 in 18 kamers met en suite-badkamers.

Dit sluit 6 luukse kamers met kaggels en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die gastehuis bied ook konferensiegeriewe vir 20.

Maaltye is teen ekstra koste beskikbaar en moet vooraf gereël word.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Old Transvaal Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za