Pick your preferred language

English

Afrikaans

+71
Gastehuis in Dullstroom

Old Transvaal Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 57 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 62 Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Old Transvaal Inn is in Dullstroom en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en diegene wat net wil oornag. Dis agter die ikoniese Old Transvaal Restaurant in die hoofstraat en naby verskeie winkels en ander restaurante.

Dié gastehuis het slaapplek vir 50 in 17 kamers met en suite-badkamers.

Dit sluit 6 luukse kamers met kaggels en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die gastehuis bied ook konferensiegeriewe vir 20.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 193 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.8
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Rosa L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly, kamers baie skoon en gesellig. Mal oor die kaggel in die kamer.
Des 2025
Riaan H
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Baie warm bed, warm water, skoon en netjies. Dink 'n stort sal beter werk.
Okt 2025
Anna K
5.0
Rustig. Jy parkeer jou kar en loop waar jy ookal wil wees. Dis altyd vir my lekker om daar te bly. Ek was al 'n paar keer daar. Loopafstand van alles.
Okt 2025
Shayne P
5.0
Economical. Fantastic as usual, great place for a quick stopover.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Andrew P
Gesin met tieners
5.0
Perfect overnight stop. The Inn is centrally located in Dullstroom, quiet and secure. The staff are very helpful and friendly. A heater...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 193

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 62 Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Old Transvaal Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

62 Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 57 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMmUVflZKvPWKlfGgEi7Beyvtn9VkDYlhvxzOuRfNE95vGZQOwb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 193 5 1 5 62 Naledi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.418072818276 30.107753276825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang