8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Melanne Avenue, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Olienhuis is 'n ruim huis in die stil voorstad Bayswater, Bloemfontein. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers, met slaapplek vir tot 8 volwassenes en 1 baba. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed en 'n bababedjie, en dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 stapelbeddens het. Die eerste gastebadkamer is ingerig met 'n stort, en die derde badkamer het slegs 'n toilet.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea, 'n kaggel en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Olienhuis is binne loopafstand van Baysvillage-sentrum, waar gaste kan uiteet of kruideniersware kan koop. Bykomende geriewe sluit in braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marisa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 6 Melanne Avenue, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Olienhuis het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Melanne Avenue, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang