On 17 Avondale
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Avondale Cresent, Blouberg Rise, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R660 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
On 17 Avondale bied oornagverblyf in Bloubergstrand, 'n woonbuurt by die see in Kaapstad. Dié kusdorpie het 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Dis naby die middestad en is daarom die ideale basis vir gaste wat die Kaap wil verken.
Die slaapkamer is smaakvol en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n privaat ingang, lugversorging, en 'n koninggrootte-bed.
Die eenheid het 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die hoofstrand is net 'n entjie se ry van die huis af en is ideaal vir watersport soos seilplankry, branderplankry en vlieërbranderry. Ander doendinge sluit voetslaan, fietsry en hengel in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Inge Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 166
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 17 Avondale Cresent, Blouberg Rise, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink On 17 Avondale het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Avondale Cresent, Blouberg Rise, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang