LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by On 17 Avondale | LekkeSlaap
+10

On 17 Avondale

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 54 resensies vir On 17 Avondale
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ronnie V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie V
Enkelreisiger

Die kamer is gerieflik, ekstras soos die beskuitjies was 'n welkome verrassing.

Die eienares het uit haar pad gegaan om my sleepwaentjie te akkommodeer en ek is baie dankbaar daarvoor. Sy het spesiaal vroeg opgestaan (04:30) om my te help tydens my vertrek.

On 17 Avondale's terugvoer

Dit was 'n groot plesier. Nou weet ek jy het veilig by jou bestemming aangekom.

On 17 Avondale
Aileen M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aileen M
Enkelreisiger

Such a lovely clean and comfortable room.

Lovely clean fresh room with everything you will need. The host Inge is very friendly, and even left me a flask of hot water to make coffee with the next morning, as we had load-shedding. I can recommend this to anyone that needs a good rest, or a quiet weekend away. Thank you Inge once again for your warm hospitality.

On 17 Avondale's terugvoer

Baie dankie Aileen, dit was aangenaam om jou hier te hê. Maak gerus 'n draai.

On 17 Avondale
Elize N - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik. Stap ekstra myl. Het gratis oggendbederf gehad in yskas!

Afgelaai by mall gratis. Yogurt en vrugte. Heerlike seep.

On 17 Avondale's terugvoer

Hi daar, was absolute geen probleem om julle Mall to te vat, groot plesier. Ek het julle ook baie geniet. Hoop sie julle gou weer. Groete, Inge.

On 17 Avondale
Mauritz V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Baie stil omgewing, lekker gekuier.

On 17 Avondale's terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te hê. Kom gerus weer. Groete, Inge.

On 17 Avondale
Charlene F - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Over the moon.

Net die beste vir wegbreek en romanse vir 2.

Melicia S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melicia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was kort. Maar uitstekkend.

17 Avondale is 'n uitstekkende plekkie vir 'n paartjie wat net die stilte wil geniet.

Annelize K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid is goed geleë en goed toegerus.

Ons is vriendelik ontvang en Inge is 'n baie gawe gasvrou. Die gaste eenheid beskik oor alles wat 'n mens kan nodig hê vir jou verblyf. Skoon en baie netjies met ekstras wat gaste welkom laat voel. Dit is 'n pluspunt dat daar parkering binne die eiendom is naby jou kamer. Verder is dit naby genoeg aan die see en ander toegangsroetes. Indien jy iets benodig gaan die gasvrou uit haar pad om jou te help. Aangename verblyf en hoog aan te beveel. Sal weer soontoe gaan.

Anell J - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anell J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike ervaring en goeie gasvryheid. Dankie Inge dat jy ons verblyf so aangenaam gemaak het.

Dit was n heerlike ervaring en goeie gasvryheid. Dankie Inge dat jy ons verblyf so aangenaam gemaak. Ek kan Avondale regtig aanbeveel.

On 17 Avondale's terugvoer

Baie dankie dit was aangenaam om julle hier te hê.

On 17 Avondale
Tohlen S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tohlen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Ons was gegroet met 'n hartlike welkom, alles is netjies en gerieflik, sal beslis weer in die toekoms daar bespreek.

Adrian A - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Sien sterre.

Riana W - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana W

Sien onder.

Inge is 'n wonderlike gasvrou. Sy het my en my sussie van die eerste oomblik laat tuis voel. Sy is besorg oor haar gaste en maak dat 'n mens so lekker bly dat jy amper voel of jy tuis is. Sy doen soveel ekstra moeite. Die eiendom is netjies en skoon en perfek geleë, maklik om te vind en naby aan alles. Ek sal On 17 Avondale enige tyd aanbeveel vir enige persoon wat daar wil tuisgaan.

Ivan O - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Inge baie gasvry en hulpvaardig. Sal beslis weer daar oorstop. Baie dankie.

Dawie J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Dit was die gevoel asof jy vir jou Tante in die Kaap gaan kuier het. Baie gesellige en vriendelik Tannie Inge.

Petrus S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naby hospitaal, bestuur vriendelik en behulpsaam.

Vriendelike ontvangs, velige parkering, naby alles en rustig.

Louise S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker!

Sien sterre.

Andre M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would be back soon.

The place is situated in a secured area and malls and beach are close by if you like to do something or you can just relax on the stoep and enjoy the peace and quietness. I will definitely go again for a longer stay.

Johan S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hospitality!

The reception was good and the owner was really hospitable. Will surely visit again.

Lynette R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf!

Inge baie vriendelik en behulpsaam. Baie netjies, stil en uitstekende ligging.

Maresa H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maresa H
Enkelreisiger

Gerieflike, netjiese kamer met goeie diens van die eienaar!

Ek het baie lekker gebly!

Karien J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en die kamer is baie netjies.

Netheid is uitstekend.

On 17 Avondale's terugvoer

Baie dankie, was aangenaam om julle hier te hê.
Hoop om julle weer eendag te sien.
Groete
Inge

On 17 Avondale
Leslie S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gasvry en bedagsaam. Melk en yogurt in die yskas. Skottelgoedseep, alles wat ons nodig gehad het.

Sal beslis aanbeveel.

On 17 Avondale's terugvoer

Baie dankie.
Dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Hoop om julle weer eendag te sien.
Groete, Inge.

On 17 Avondale
Eunice S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Dit was ons tweede keer by Avondale. Baie lekker kort kuier. Net so perfek soos die eerste keer. Sal definitief weer daar bly. Die eienaars het alle Covid-19 protocols gevolg. Baie beïndruk.

On 17 Avondale's terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit opreg. Die kamer was ook netjies agter gelaat.

On 17 Avondale
Julian S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Julian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice en gemaklik.

Veilige ligging en gemaklik.

Johnny V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tien ster waarde, diens, netheid,ligging,vriendelikheid!

Ek en Elna sal On 17 Avondale met die grootste gemak aan enige iemand aanbeveel sonder twyfel. Baie dankie Inge en Andre.

Monique E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique E
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was wonderful. I enjoyed every bit of it. It's peaceful and quiet.

Best ever. We enjoyed.

Sammy M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sammy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en vriendelik.

Die kamer is skoon en baie netjies. Tydens load shedding het die eienaar vir ons op hul gasstoof water gekook en vir ons gegee om koffie te maak sonder dat ons daarvoor gevra het. Is 'n baie lekker oornagplekkie.

On 17 Avondale's terugvoer

Baie dankie, ek sien uit daarna om julle weer te akkommodeer. Groete, Inge.

On 17 Avondale
Elrina B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, veilig en gerieflik.

Weereens 'n groot dankie aan Tannie Inge en Monica vir die spesiale reëlings met die sleutels. Ons sal beslis weer van hierdie prag plekkie gebruik maak as ons in die Kaap is.

On 17 Avondale's terugvoer

Baie dankie vir mooi resensie waardeer baie. Hoop om julle weer te sien.
Dankie.

On 17 Avondale
Lena B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lena B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was perfek vir ons behoeftes.

Dit is baie gemaklik, skoon en huislik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was perfect for our needs.

It is very comfortable, clean and homely.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Janine V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V
Saam met vriende

Heerlik!

Baie dankie vir 'n heerlike paar dae. Inge was baie vriendelik en behulpsaam. Ons kamer was pragtig skoon en heerlik koel.

On 17 Avondale's terugvoer

Baie dankie, ons hoop om julle weer te verwelkom. Julle was baie aangename gaste. Groete, Inge.

On 17 Avondale
Marc P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely awesome.

This place is upmarket, very neat and clean. Will recommend anytime.

Anelize M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plekkie en mense.

Ons sal vir seker weer gebruik maak van die verblyf. Baie netjies en skoon. Vriendelike mense. Vir seker 'n plekkie om oor te bly.

On 17 Avondale's terugvoer

Baie dankie, sal julle graag weer wil sien. Mooi bly.

On 17 Avondale
Coetzee H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coetzee H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en baie vriendelike diens. Hoogs aan te beveel.

Sien sterre.

Morna T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morna T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en gemaklik.

Vriendelike, maar diskrete gashere.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Neat, clean and comfortable.

Friendly, but discreet hosts.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marechelle J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marechelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n baie lekker plekkie om vir 'n naweek oor te bly, die oom en tannie is die vriendelikheid self.

Toe ons daar aankom, 8 uur die aand, het ons 'n snack in die yskas gekry omdat die tannie gedink het ons sal honger wees. Ons verblyf verder was baie lekker. Dit is baie gemaklik en naby genoeg om die see te hoor en ruik!

Magaretha S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magaretha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik gewees.

Die eienaar was baie vriendelik. Goeie diens gekry. Sal weer daar bly.

Sharon A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm welcome and a pleasant stay.

Warm and friendly welcome by Inge, a lovely lady. The room tastefully furnished, spotlessly clean and tidy and the huge bed very comfortable. Secure parking and outside seating. Definitely value for money.

Madeleine V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek!

Sal beslis weer kom! Veilig en waarde vir geld.

Jacobus D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Alles was pragtig en ons is bederf met eetgoed, wat 'n voorreg, wonderlike mense.

Baie wonderlike plek en gasvryheid.

Reta L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Reta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

Standaard verblyf. Bevredigend.

Iris F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris F

Gemaklik rustig en stylvol.

Mense was baie gasvry. Het ons baie welkom laat voel. Plek is netjies en veilig. Sal beslis weer daar bespreek.

Sharon A - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm welcome and a pleasant stay.

Warm and friendly welcome by Inge, a lovely lady. The room was spotlessly clean and tidy and the huge bed very comfortable. Secure parking. Definitely value for money.

Carel P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Ons is baie vriendelik deur Inge ontvang, die verblyf is baie netjies en volledig toegerus, sal definitief weer daar oorbly.

Rt M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rt M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gelukkig en sal weer terugkom.

Ons het heerlik gebly. Die bed was verskriklik gemaklik en die geriewe is goed. Ons het veilige parkeerplek gehad en die gashere was vriendelik en hulpvaardig. Goeie waarde vir geld. Ons kan dit beslis aanbeveel. Vir mense wat lank wil oorbly is 17 On Avondale perfek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very happy and will return again.

We had a wonderful stay. The bed was really so comfortable and the facility was very good. We enjoyed safe parking and the hosts were friendly and helpful. Great value for money. We can most definitely recommend this accommodation. For long stay travellers 17 Avondale is a perfect option.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

On 17 Avondale's terugvoer

Thank you very much for your review, it is much appreciated. We hope to see you sometime soon.

On 17 Avondale
Katlego Reginald M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katlego Reginald M
Enkelreisiger

I really enjoyed my stay there. They even took me in as their child. I thank you.

See stars.

Hermann J - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n plesier om daar te bly.

Ek was baie gelukkig om daar te bly. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam, die eenheid is skoon en goed ingerig. Ek sal enige tyd weer daar slaap.

Amanda C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornagplek.

Dis 'n uitstekende plek as 'n mens wil oornag op pad iewers heen.

Monisha V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Monisha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is nie wat ek verwag het nie.

Ons was besig om in die kamer te kuier en musiek te luister. Die eienaar kom klop toe aan ons deur en sê dat hulle probeer slaap en ons moet die musiek afsit. My hele aand is toe daarmee heen.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It wasn't what I expected it to be.

We were chilling in the room having drinks and listening to music, then the owner knocked on the door and said they trying to sleep & my whole night was spoiled.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gawie W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en skoon verblyf vir twee persone.

Ons het vir drie nagte bespreek en was aangenaam verras met die akkommodasie. Dit is gerieflik, skoon en veilig. Inge was baie gasvry en behulpsaam met inligting benodig. Die bed is gerieflik en daar is baie pakplek. Daar is ook 'n mikrogolfoond en 'n klein yskassie. Koffie en tee was voorsien. Die eiendom is gerieflik naby na winkelsentrum en vyf minute van die strand.

Riana J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Silwerskoon en 'n plesier om daar te bly.

Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Anna Adriana R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna Adriana R
Saam met vriende

Ontvangs was goed. Privaatheid is gerespekteer. Waardeer dit.

Netjiese kamer. Verblyf was aangenaam. Veiligheid van vervoer was ook verseker. Sal aanbeveel.

Johan W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik. Alles wat nodig is.

Die verblyf was uit en uit waarde vir geld gewees. Goeie diens en gemaklik.

Netisha H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Netisha H

A beautiful, safe and clean environment to stay at.

The accommodation is situated is a safe and easily accessible area. The accommodation was beautiful and clean. The hospitality was outstanding. There was a carport to park our car overnight. We had absolutely no trouble with our accommodation and could have not have asked for a better one. Well done Inge, and keep up the brilliant work.

On 17 Avondale's terugvoer

Thank you Netisha, much appreciated. It was lovely meeting you!

On 17 Avondale
Hendrina S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina S
Enkelreisiger

Dit was besonders verfrissend om daar te bly. Het tuis gevoel. Sal definitief weer daar gaan kuier.

Wat 'n aangename verrassing. Was verras met heerlike eetgoedjjies in die yskas en vriendelike verwelkoming van gasvrou met my aankoms twaalf uur in die nag. Perfekte wegkruip-oase. Sal Avondale sterk aanbeveel.

On 17 Avondale's terugvoer

Baie dankie Hendrina, ons sal jou graag weer verwelkom.

On 17 Avondale
Louis J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede diens, was uitstekende verblyf, was baie netjies en goed ingerig en bed was hemels sag, sal beslis weer daar tuisgaan.

Veilige parkering, pragtige, stil omgewing, vriendelik verwelkom en eienaar ons dadelik laat tuis voel. Kamer en badkamer baie mooi ingerig, alles wat ons benodig het was voorsien. Die bed was lekker groot met vere-sagte duvet en kussings. Yskas om als koud te hou, jogurt, melk en water was 'n aangename verrassing. Mikrogolfoond, TV, stoepie waar mens kan sit en die voëltjies wat kom water drink aanskou, dit het ons verblyf ontsettend lekker gemaak, ons sien baie uit om weer daar tuis te gaan.

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avondale-singel 17, Blouberg Rise, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeMDCd6Cc1jZlMaZiIw5I7dbyyVEkgx82zu4lb3jVTa4jY2Xzms?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag(plek vir 2) 54 5 1 5 17 Avondale Cresent Blouberg Rise 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.808365027475 18.482470055837
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!