On The Beach

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Swanel P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie goed ingerig. Alhoewel ons nie die huis kon geniet as vakansiegangers nie, omdat ons daar was vir werk, het ons wel die eet en slaap baie gerieflik gevind. Die kombuis is ordentlik ingerig met goeie breekware, asook goeie kwaliteit toestelle. Die beddens slaap heerlik en die gordyne is lekker dig, dws alles bly goed donker vir 'n goeie nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therese M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het heerlik gebly en kon elke dag op die strand gaan stap. On the beach is 'n goed toegeruste plekkie met 'n fantastiese ligging. Dit is baie privaat en stil. Ons sal beslis weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld. Was awesome, sal definitief weer gaan, dit was werklik waarde vir geld. Op die mooiste strand met die mooiste sonopkoms wat jy nog gesien het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katri
On The Beach
Ons is so bly dat jy jou verblyf geniet het, hoop om julle gou weer te sien.

Debbie S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Very comfortable accommodation. Hostess was lovely. Very clean house with lovely comfy beds. Excellent security. Close to a beautiful beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Katri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Clionella Street, Struisbaai, 7280 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3f8338b04711406ec46ddb9fa757a2925a7c5383ba342dc830ad12c436eab472dced7c59c074614bf4a7fec5bdc6318956c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 22 Clionella Street Struisbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.790840223345 20.046518309193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang