+44
Selfsorg in Agulhas

On the Rocks

8 gaste

4 slaapkamers

4 beds

4 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Pandok Street, Agulhas, 7287, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

On the Rocks is in die bekoorlike kusdorpie Agulhas geleë en bied ononderbroke see-uitsigte, asook direkte toegang tot die strand. Hierdie vakansieverblyf is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié ruim huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Al die badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-hoofleefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Ander geriewe sluit 'n binnebraai, pizza-oond en 'n kroegarea in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die verskeie watersportsoorte in Agulhas geniet wat roei en vlieërvaart insluit, of die nabygeleë besienswaardighede soos Agulhas Nasionale Park, Spookdraai se staproete en Waenhuiskrans se grotte besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Rozitha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 6 Pandok Street, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink On the Rocks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

6 Pandok Street, Agulhas, 7287, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA157dab4300c1d9e785ddc04be21e9cdee89ded3f3dbebdd161e794ccc30f0a47a885eb4b0d74cf041e8b086e7052d8d47b76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 6 Pandok Street Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.823040127845 20.025976840526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang