7 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - On Cove Beach, Thesen Island, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
On The Waterway is 'n lieflike selfsorghuis met 'n uitsig oor die water en 'n privaat inwonersstrand op Thesen Island. Die rustige landgoed bied 24 uur-sekuriteit en -toegangsbeheer en is naby 'n rits interessante winkels en restaurante geleë.
Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers op die boonste verdieping en 1 slaapkamer op die onderste verdieping. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n sondek. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste in dié 2 slaapkamers deel die tweede badkamer op die boonste verdieping. Die vierde slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer.
Die kombuis, eetarea en sitarea het 'n oopplan-uitleg. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n opwaskamer. Die knus sitarea het 'n TV met DStv-toegang indien gaste hulle eie dekodeerder wil saambring, asook ondervloerse verhitting en 'n kaggel. Die dek het stoepmeubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 63
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- On Cove Beach, Thesen Island, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink On The Waterway het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
On Cove Beach, Thesen Island, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang