Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On The Waterway

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 59

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir On The Waterway
Netheid
3.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.9/5
Wayne K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne K

Great time Thesen Island is a wonderful place for a holiday.

Great location. Check-in was good, and communication with the host was great. The home is in need of maintenance, which I have brought to their attention.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meyer L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meyer L
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Om in te teken is baie stadig gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V

Uitstekende ligging!

Dit was n heerlike vakansie. Lieflike huis en kan swem reg voor die huis. Die kompleks is pragtig uitgelê, skoon en baie veilig. Dit gaan van nou af my 1ste keuse wees vir verblyf in Knysna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Ons was 5 volwassenes en twee kinders. Die huis se ligging is ideaal met 'n veilige klein strand letterlik net van die trappies af.

On The Waterway is baie gerieflik geleë langs 'n veilige klein strand vir kinders en ouers. Ons het die huis skoon en netjies gevind en redelik goed toegerus. Soos met die meeste vakansiehuise waarin ons tuis gegaan het (in die prysklas) oor die afgelope paar jaar vind ek dat die yskas(te) effens aan die klein kant is vir 'n gesin van 5 of meer, vars produkte sal dus elke tweede of derde dag aangeskaf moet word. On The Waterway het genoeg breekware, maar iets wat wel 'n bietjie gepla het is dat daar tydens ons besoek slegs twee potte - een baie groot en 'n kleiner een en baie stomp messe was. Sal ek die huis weer besoek? Ja, definitief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odette D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Odette D
Gesin met klein kinders

Baie netjies met als wat mens nodig het.

Ons gesin het saam met vriende hier gebly. Die huis was netjies, goed toegerus en goed geleë. Ons kon reg voor die huis swem en heerlik op die stoep kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa L
Besigheidsreis

Wonderful place and helpful host.

I went there to work on a group project for a week with a team. Although the place is not actually for that kind of activity, it suited us very well, very nice, quiet and beautiful. The house is well equipped and comfortable. I would love to go back on holiday.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike plek en hulpvaardige gasvrou.

Ek was daar om vir 'n week lank aan 'n groepsprojek te werk. Alhoewel die plek nie eintlik vir sulke aktiwiteite is nie, was dit steeds gepas, stil en mooi. Die huis is goed ingerig en gerieflik. Ek sal graag daar wil vakansie hou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fritz H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Fritz H
Gesin met klein kinders

Pragtige ligging, maar die verblyf was 'n teleurstelling!

Thesen Island en die omgewing is pragtig. Wat die verblyf aanbetref, weet ek nie regtig waar om te begin nie. Die eenheid was nie baie goed skoongemaak nie - die yskas was vuil, die eetgerei vol vuil merke. In die kamers was die beddegoed verslete en gevlek, die kussings (veral in die hoofslaapkamer) moet dringend vervang word. Ek het regtig meer verwag van 'n eenheid wat in daardie prysklas uitverhuur word. En om alles te kroon daag daar toe skoonmakers op om 08:20 (uitkloktyd is om 10:00?) en sit voor die deur tot ons vertrek om 09:30. Kon nie eens 'n koppie koffie op ons laaste oggend op die stoep geniet nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyndall H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lyndall H
Saam met vriende

Well situated home on Thesen Island. Great for family with children.

Over the past 5 years Thesen Island has been our yearly getaway. Unfortunately, when comparing our stay at On The Water Way to previous accommodation, it was by far the most unpleasant. Appliances in the home are on the old side, and some did not work. Tumble dryer did not dry cloths. The sound system did not work. TV's / DVD player are so old one could not attache external devices (Laptop / hard drives). Upstairs bathroom had water stains running down walls and bathroom cupboards had water damage. The shower had dirty footprints in it upon arrival. With a little tender loving care the home has great potential.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Waterway se terugvoer

We always welcome a review from a guest be it positive or negative as we always endeavour to improve our service levels.
Regarding the malfunctioning tumble drier:The tenant had my personal mobile number and had the problem been reported it would have been addressed the same day, as upon reading the review I sent out Lagoon-Side Electrical to assess; a fuse was replaced and the tumble drier was fine. All the appliances are manufactured by Bosch and were purchased in 2011, and to assume that they are old is an incorrect perception.
I apologise for the footprint in the shower, and discussed it with our cleaning service. However, regarding the condensation water marks on bathroom wall the following: The bathroom is double volume and is tiled to a height of 2 meters while the top two thirds are painted. Unfortunately most bathrooms on Thesen Islands that have the top part painted is prone to condensation marks. Please note there is no mould or mildew. We had a burst geyser a month ago and the insurers replaced the ceiling in bathroom, and repainted the bathroom walls. Thus this bathroom was repainted recently. I have no further comment on this.
Regarding the inner water damage to the empty and unused linen cupboard in bathroom the following: I am aware of this and the insurers are in the process of installing a new cupboard. This damage was also due to the burst geyser. Regarding the TV that is not compatible with the guests laptop: I would rather not comment as we advertise this unit as having TV and full DStv bouquet only. Perhaps the guest is mistaken regarding the amp and sound system as upon inspection it worked fine.

On The Waterway
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: By Cove-strand, Thesen Island, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA438257ff854648d5fbc8e632ac940185a47b850a864cb250e2b0ae487744d2a56a46b27dd1d952e6912f256a920765e276e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 7) 8 5 1 5 On Cove Beach Thesen Island 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.046726 23.057599
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem