+17

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Fred-lynn L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Fantasies. Ek het die mees ongelooflike naweek gehad. Gisela is een van die vriendelikste eienaars en sy het ons dadelik laat tuis voel. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anèl T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Ons kon net een nag oorbly, maar dit was die moeite werd. Mal oor die groot koffiebekers! Gasvryheid en netheid is tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette V
1 nag
5.0
Mei 2019

Baie vriendelik en akkomoderend. Het 'n vriendelike ontvangs gehad van Gisela en die kamer wat mooi en skoon. Sou graag langer wou bly. Sal dit aanbeveel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crispin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2019

Goeie en baie vriendelike diens. 'n Tweede tuiste vir 'n lekker wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette B
1 nag
4.4
Mei 2019

Gerieflik! Dit is 'n baie lekker plek om alleen weg te breek, baie rustig en veilig. Kliëntediens was fantasies. Skoon en netjies!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida M
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Sep 2019

Lekker blyplek as jy bereid is om selfsorggeriewe te deel. Mooi plek met potensiaal en vriendelike gasvrou. Ruim gesinskamer met lekker kuierplek op boonste verdieping (nie rolstoel-vriendelik). Kombuis wat gedeel word vir selfsorg kan beter toegerus word, bv groter yskas. Ons het 2 dae se verblyf geniet.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gisela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 000
15 % AF
R1 000 R850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 000
15 % AF
R1 000 R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 000
15 % AF
R1 000 R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Mauritz Street 14, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP4PfB61V5QKySJRXReDcAfCGFiE73QISAmMarlATGTRiYI9bVS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Mauritz Street 14 Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.974170963858 17.888472676277
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang