Ons C Selfsorg
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliersstraat 79, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ons C Selfsorg is op die bestuurder se perseel in Franskraal geleë. Dit is 'n knus eenheid met 'n aparte ingang en bied slaapplek aan 6 gaste wat dit ideaal vir 'n gesin of groep vriende maak.
Dié verblyf beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n leefarea met 2 stapelbeddens en WiFi is beskikbaar.
Kuslangs Restaurant is langs die verblyf waar gaste maaltye kan geniet. Hierdie verblyf bied maklike toegang tot die strand wat net 500 meter ver is. Dit is perfek vir gaste om te ontspan en die son te geniet.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Stefani Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 12 maande
Ligging
- Cilliersstraat 79, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Ons C Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franskraal Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliersstraat 79, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom