+16

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mark I
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

6 star service and an unbelievable stay with the most caring landlords. 6 star rating - Ons Nessie is by far one of the most decent, unbelievable value for money and the extras you receive make you feel that you are living in luxury. The landlords welcome you like royalty, go out of their way to make sure you are settled and comfy with a welcome basket and stocked fridge. The accommodation has safe parking, a big backyard with a pool and outside patio where you can relax and have privacy. The inside is spacious, with WiFi, fans and 2 single beds next to each other and plenty of space for your clothes and other things in the closets. The bathroom is cozy with a privacy door and the kitchen has all the appliances that you will need. The accommodation is quiet, beautiful garden to unwind from any stress you have. This is a shiny gem in a vast ocean of pebbles. You will feel at home away from home. I will always make this my first choice every time, anytime. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Welanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ek en my eggenoot het baie lekker gebly by Ons Nessie. Dit was ons huweliksherdenking en Mariana het dit vir ons ekstra spesiaal gemaak. Ons was letterlik bederf met al die ekstra bederfgoedjies. Die kaart en bottel champagne was nice. Mariana het altyd seker gemaak ons is reg en of sy iets vir ons kan doen. Ons was warm verwelkom, baie warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Ons Nessie
Baie dankie, Welanda. Dit was 'n groot voorreg om julle te kan akkommodeer hier by Ons Nessie. Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Hoop om julle weer te kan sien in die toekoms. Groete, Mariana

Thea L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Gasvry, welkom, veilig. Dit was een van my beste plekke wat ek al geboek het. So gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Ons Nessie
Baie dankie Thea vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit. Hoop om jou gou weer te kan sien. Groete, Mariana (Ons Nessie)

Sarel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

N juweel in alle opsigte. Van die gasheer en -vrou tot in die kleinste en fynste. Vreeslik lekker, net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Ons Nessie
Baie dankie Sarel vir jou positiewe terugvoering. Dit was 'n groot plesier om jou by Ons Nessie te kon huisves. Hoop om jou binnekort weer te sien. Groete Mariana

Rienie B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Genotvol. Dit was voorwaar 'n nessie - skoon, goed ingerig, wonderlike gasheer en gasvrou met baie klein ekstratjies wat die verblyf genotvol gemaak het. Sal vir seker weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Ons Nessie
Hi Rienie Baie dankie vir positiewe terugvoering. Sien uit om julle weer by Ons Nessie te kan akkommodeer. Groete Mariana

Hazel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Just awesome, that's all I can say. It was awesome; we enjoyed ourselves. Cooling off in the pool was a bonus. The place had everything we needed for a nice weekend. The host was very friendly, and they also treated us with some goodies to nibble on. Can't wait to return again. Much love to them. You must have a prosperous year. .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Benita A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Beautiful gardens, quiet, and very relaxing. The hosts are excellent. Attentive and caring. I liked that the place was very private. It's like your own little space with many complimentary items. Not many places offer eats, coffee, tea and a well-stocked fridge with water, soda, yoghurts to name a few. I will definitely go back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mychaela K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Refreshing, relaxing. This weekend getaway was everything we needed and more. From the peaceful surroundings to the perfect blend of relaxation and adventure, it was an experience we’ll never forget. The atmosphere was calming, the accommodations were excellent, and every moment felt like a breath of fresh air. It was the perfect escape from the everyday hustle, leaving us recharged and fresh!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Ons Nessie
Thanks, Mychaela. I appreciate it so much. Hope to see you again. Regards, Mariana

Jacques M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekende verblyf, diens en fasaliteite! Kan Ons Nessie beslis aanbeveel! Ons het 3 dae gebly by Ons Nessie, en was baie tevrede met alles! Netjies en skoon, met alle geriewe beskikbaar! Nog nooit is ons in enige selfsorg so bederf met ekstra goedjies soos vrugte, sjokolade, skyfies, kaas, melk, botter, croissants, sap, koffie, tee, koeldrank, water ens. Die gasvrou laat mens beslis tuis voel, en daar's niks waaraan sy nie gedink het om die plek prakties en selfversorgend te maak nie! Daar is genoeg spasie om sommer meer as 'n week daar te bly. Goeie ligging, baie sentraal om na enige plek naby Kaapstad en die wynlande toe te ry. Dit is in 'n goeie buurt, en ons het heeltemal veilig gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Reynolds Street, Thalmen, Bellville, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54549aee412302b50bf1971c994bc841820d019de2d12e77e882ff73234ea4eb0553b3718025c5b1194a4259710995bc642c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 10 Reynolds Street Thalmen 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.898315226163 18.648378305162

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang