8 gaste
3 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Shipment Close, Britannia Bay, St Helena Bay, 7380, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hierdie huis aan die see is geleë in Britanniabaai aan die bekoorlike Weskus. Dit is 'n paar treë van die see af geleë en straal 'n atmosfeer van vrede en rustigheid uit.
Onse Baai bied slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die huis het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde het 2 driekwartbeddens. Daar is 2 matrasse in die sitkamer. Al 3 slaapkamers het see-uitsigte.
Die huis bestaan uit 'n gemaklike oopplan-kombuis en -sitkamer met 'n ingeboude braai en 'n eetkamer met 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus met moderne toestelle en sluit 'n wasmasjien en tuimeldroër in.
Vanuit die leefarea lei deur groot glasvoudeure na die agterplaas met ononderbroke uitsigte oor die see, sowel as direkte toegang tot die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wynand Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 11 Shipment Close, Britannia Bay, St Helena Bay, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Onse Baai het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Shipment Close, Britannia Bay, St Helena Bay, 7380, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang