+18
Selfsorg in Agulhas

Ontspan by Uitspan

5 gaste

1 slaapkamer

3 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 29 Seewier Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ontspan by Uitspan is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op dieselfde perseel waar die eienaar in Struisbaai bly. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n klein etenstafel met stoele en dit lei na die sitarea met rusbanke en 'n TV. Die sitarea het 'n enkelbed en 'n dubbelslaapbank. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek. Daar is 'n lieflike braai en veilige parkeerplek.

Gaste kan watersporte aandurf, by die see ontspan en die area verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lee-shane S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasmagories lekker! Baie gerieflike plekkie en eienaars vriendelik met gasvryheid. Ek sal vir seker die plekkie aan enigiemand aanbeveel en sal dit...
Sien meer
Nov 2025
Thomas S
Gesin met klein kinders
5.0
Dream! Lovely place. Clean. Quiet. Beautiful location. Private.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Corlia G
Gesin met tieners
5.0
Very nice. Was baie lekker. Oom en tannie het ons met ope hande verwelkom en was baie vriendelik.
Mrt 2025
Lee-ann K
Gesin met klein kinders
5.0
Mooi, netjies en lekker plekke om te bly. Loopafstand van die see en winkels. Ons het so lekker gebly. Ons het vasgedraai en kon eers na 20:00 inklok,...
Sien meer
Okt 2024
Lubabalo M
Gesin met klein kinders
4.4
It was good. It was good. We enjoyed ourselves; it's next to the sea and we got to see Agulhas lighthouse.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 29 Seewier Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ontspan by Uitspan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek

29 Seewier Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe10e1948ffcdaee884231cc96abf051ae32324fc61d5f9488a358c1fedadba9643c4172aec572ed3cba80fc034a75f0a0fe0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 29 Seewier Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.803742286897 20.055782922684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang