Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boesmanskloof Blushingbride Cottage

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boesmanskloof Blushingbride Cottage is halfpad tussen McGregor en Greyton geleë. Dit is 2 uur se ry vanaf Kaapstad via Worcester, Robertson en McGregor, wat dikwels 'The Road to Nowhere' genoem word. Die ligte van die nabygeleë dorpies op die R62, die wêreld se langste wynroete, en die Overberg verseker saans 'n skilderagtige uitsig. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kothuis spog met 'n uitsig oor die hele Breedevallei.

Die kothuis beskik ook oor 'n eet- en sitarea met 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas en 'n mikrogolf toegerus. Buite is daar 'n swembad, braaigeriewe en 'n uitsig oor die Gobosrivier met 'n klomp rotspoele.

Kom stap vanaf die Gobosrivier of op die nabygeleë gemerkte voetpad en bewonder die blomme op die plaas. Hierdie natuurliefhebbersparadys lê in die hartjie van die Riviersonderendberge en word ook deur die bergpieke van die Langeberge en Galgeberge omring.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 141 resensies vir Boesmanskloof Blushingbride Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Japie & Sandra Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 147

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Onverwacht, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boesmanskloof Blushingbride Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfb6c628acf30ec46a68db5cf26078c36e4e2d4e1d48b53424de9f83824c4b6bb6edd530e0daf97a8ec9499ae382d647008d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 141 5 1 5 Onverwacht McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.014401037929 19.727507829666
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem