Oos-Wes Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Zonia N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Ons het die kuiertjie baie geniet. Heerlik gebly in 'n netjiese, goed toegeruste en skoon eenheid. Vriendelike en hulpvaardige gasheer. Sal beslis die eenheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Oos-Wes akkommodasie is heerlik geleë. Stapafstand na die see en rotse. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Pure vakansie! Ons het ons verblyf vreeslik geniet - ons gasvrou het duidelike aanwysings gegee om by die huis te kom en waar om te parkeer. Ons woonstel was skoon, met kraakvars linne en handdoeke. Daar is selfs vir ons 'n sak houtskool gelos tesame met vuuraanstekers en vuurhoutjies vir die braai. Die geyser was reeds aangesit voordat ons arriveer het, so ons het onmiddellik warm water gehad om te kan stort na die reis. Die uitsig vanaf die slaapkamers en stoep is uitsonderlik! Ons gesin sal beslis binnekort terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Awesome. Baie lekker verblyf! Alles wat jy nodig het met asemrowende seesig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Die uitsig vanaf die stoep en slaapkamer is baie mooi. Petra het ons welkom laat voel. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries Du Toit D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netjies, skoon, veilig, mooi uitsig, goeie eienaars, alles was 100%. Beslis baie lekker, as jy van stilte hou en net die see sien en hoor, dan is dit die regte plek. Ons het nou inderdaad lekker gebly en die woonstel voldoen aan al die vereistes. Ons wil sommer klaar bespreek vir volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alica P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Ons het lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Voel soos huis, sal beslis weer vorentoe daar wil tuisgaan. Ruim, goed toegeruste wooneenheid met 'n sorg ingerig vir gaste se gemak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Pragtige uitsig. Baie lekker gebly en goed ingerig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Strand Street, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50f6a46ead40a110be7cf1dd0a0d89be7eaae73125f1b323f08129b5b3333f55386c7664fa5360da020698dbb18c1cb476fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 53 5 1 5 76 Strand Street Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.432395997597 21.334802682435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang