Open Doors
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groblerlaan 21A, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R625 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Open Doors is in die hartjie van Groblersdal, waar die groot sitrus- en druiweboorde getuig van die Loskopvallei.
Die verblyf beskik oor 6 gerieflike, toegeruste kamers wat elkeen sy eie koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die storte in 4 van die kamers is buitestorte, maar steeds deel van die en suite-badkamer. Die kamers is stylvol en individueel versier.
Elke kamer het 'n tee- en koffiemaakstasie met 'n yskassie, tee, koffie, suiker, melk en koekies. Linne en handdoeke word voorsien.
Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Open Doors het ook 'n lieflike swembad. 'n Kontinentale ontbyt is by die prys ingesluit.
Open Doors is ideaal vir oornagverblyf en langer verblyf.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Walla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Jaar gelys 5
Ligging
- Groblerlaan 21A, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Gaste dink Open Doors het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Groblersdal Loskopvallei Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groblerlaan 21A, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom