Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Open Doors

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Walla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 42 resensies vir Open Doors
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Mokete S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mokete S
Gesin met klein kinders

Very uncomfortable. Inspect before advertising.

Unwelcoming reception. Unhygienic room, smell and bedding smell.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozllin C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozllin C
Gesin met klein kinders

Yes.

Nice stay, thank you. Will recommend.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolien V

Rustig, skoon, veilig en vriendelike gasheer.

Ons het lekker gebly. Dit was net baie warm in die kamers, dakwaaiers was nie genoeg om af te koel nie. Die swembad was 'n lus. Lugverkoelers sal waardeer word deur gaste. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Besigheidsreis

Excellent.

My people who stayed there said that they love it at Open Doors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anso V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anso V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het nie oorgebly nie.

Op aanbeveling van vriende wat voor ons gearriveer het, het ons nie oorgebly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Maryna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie weer nie.

Nee, die mure was dun en die kamer het uitgeloop op 'n algemene kuierplek - min privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lara V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lara V
Saam met vriende

Voldoende vir een nag.

Die gasheer was effens ongeskik. Die badkamer was nie juis privaat nie, geen deur om toe te maak nie. Die toilet is met 'n gordynreling afgeskort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna V
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs en gasvrye atmosfeer.

Geniet die rustigheid en vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bettie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie S
Gesin met tieners

Is vriendelik ontvang en het lekker geslaap.

Die gastehuis is goed geleë en lyk presies soos op die foto's op die internet. Ons is baie vriendelik ontvang, en het die aand heerlik geslaap. Ontbyt die volgende oggend was baie lekker, sal weer hier oorslaap indien ons in Groblersdal is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moeketsi M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moeketsi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay and value for money.

The area is centrally established and can access all the other amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lettie F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie F
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Heerlike verblyf onder voëlgesang, skoon, netjies, vriendelike diens en die ontbyt puik. Voldoende alternatiewe vir beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douw K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Douw K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Foto's nie soos die werklikheid nie.

Warm water soms nie daar nie. Bure in woning langsaan baie raserig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacob M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place and you got good service.

They must install Wi-Fi and cut Trees. No Sports channels on the DStv.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Besigheidsreis

Lekker gebly.

Dit is altyd lekker om daar te oornag en sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmari V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Elmari V
Enkelreisiger

Disappointed.

Arrived to 6 males drinking in the courtyard. I'm an only female, with a young boy. Towels worn, no wifi, TV not functional, used bedding rolled up and shoved into the closet. Had to park under a tree that scratched the vehicle, was expected to push garden debris forward with the vehicle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Besigheidsreis

Lekker plek.

Dit was baie lekker om daar te bly en sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Besigheidsreis

Nice plekkie.

Lekker gebly en sal dit beslis weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sello M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Sello M
Besigheidsreis

My stay was reasonably OK.

They need to improve a lot. Their bathroom/toilet is not up to scratch. It is built with corrugated iron and the roof is not intact. I wonder what happens when it is raining or during winter. Their breakfast is not delicious at all. They serve a single small piece of bacon with dry eggs and the vienna which doesn't look authentic. In short, we didn't enjoy their breakfast at all. The parking bay is also not that great, because it is difficult to park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Inge W
Besigheidsreis

Oulike plek met goeie diens.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek het baie aandag nodig.

Vriendelik ontvang laat in die aand, maar die plek het baie aandag nodig. Foto's is misleidend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie V
Besigheidsreis

Lekker.

Dit was 'n lekker plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fortune M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fortune M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is very quiet and clean. It's very refreshing to be there.

I enjoyed my stay. It's a very nice place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fortune M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Fortune M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed my stay.

It was very peaceful and hospitable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter V
Saam met vriende

Kamers netjies maar die res glad nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam!

Ons het vreeslik lekker gebly by Open Doors! Die diens was uitstekend, die eienaar se gasvryheid was uit die boonste rakke en ons het baie welkom gevoel daarso!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Besigheidsreis

Wonderlik.

Dit was baie lekker, net baie warm gekry. Daar was nie lugversorging nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fortune M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fortune M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a peaceful and refreshing place. I really enjoyed my stay there.

The people of Open and Doors are very generous and welcoming. I enjoyed everything there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Millicent M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Millicent M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was just okay but not not a place to brag about if you are used to 4 to star places. I will only recommend it to a friend if they can improve their standard.

The owner needs to clean the house especially outside. Cut the grass and tress reqularly to maintain the cleaniness of the house, moreso if it is used to accommodate customers. The laundry area also needs a lot cleaning because it was messed up during the time we needed to iron our clothes. He must also replace the shower heads.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B

Baie aangename ondervinding.

Ons is hartlik ontvang en het baie tuis gevoel in 'n regte huislike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid deur en deur.

Was 'n baie goeie ervaring van begin tot einde. Alles wat jy jy nodig het. Heerlike unieke stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Enkelreisiger

Baie netjiese, unieke plekkie met gemaklike bed om kop op neer te lê.

Maklik om te vind met Google Maps. Vriendelike eienaar. Netjiese kamers met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan V
Enkelreisiger

Dit was heel aangenaam.

Die slaapkamer was lekker groot, jammer daar was nie lugversorging nie. Die badkamer was baie klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Andries B
Enkelreisiger

Nie wat ek verwag het nie.

Koninggrootte-bed is twee enkelbeddens, maar die hoogte van die een bed is hoër as die ander een, wat dit nogal ongemaklik maak. Stort is buite, toegemaak met sink (wat nie 'n probleem sou wees oor die algemeen nie, maar dis nogal ongemaklik omdat daar ander mense ook is.) Die stort het ook nie lekker waterdruk nie. Die hele kamer stink na rook. Ontbyt was ook net aangebied tussen 8h en 9h, alhoewel ek al 7h moes eet om betyds by die werk uit te kom. Die gasheer was glad nie tegemoetkomend daarmee nie, hy het net gesê "wel, dan mis jy dit maar".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dimpho M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimpho M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing.

The service is good and they are friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liz S
Besigheidsreis

Geskik vir sakereisergers.

Baie vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry H
Enkelreisiger

Netjies en vriendelik.

Netjiese akkommodasie! Vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ericca M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ericca M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The owners are very friendly and the place is very clean.

It's clean. The manager is friendly and welcoming. I enjoyed every moment of my stay. I really recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michaela B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed it.

We enjoyed our stay, the room was clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mazolo D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mazolo D
Besigheidsreis

Great hospitality.

The place was very neat, and I especially enjoyed the outdoor shower. Great experience overall!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende gasvryheid.

Die plek was baie netjies, en ek het veral die buitestort geniet. Lieflike algehele ervaring!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Open Doors se terugvoer

Dear Mazolo,

Thank you so much, do come again soon.

Regards,
Sarita

Open Doors
Ria M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M
Besigheidsreis

Dit was 'n aangename ervaring.

Open Doors het voldoen aan al ons behoeftes: veilige parkering, keurige, netjiese kamers en geriewe. Eienaars en personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Stil en rustige verblyf na 'n vermoeiende werksdag! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Open Doors se terugvoer

Baie dankie Ria. Was heerlik om julle as gaste te hê.
Groete.

Open Doors
Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groblerlaan 21A, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAko14Gq8SIAu8MZLZM2fwLvQzuzN1pXHBDpouN5oXtel1Ajqmum?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R625 per nag (plek vir 2) 42 5 1 4 21A Grobler Avenue Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.162621619496 29.394625681024
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem