Open Room Comfort
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die eienaars maak daagliks van die dubbelmotorhuis gebruik en dus word daar van gaste verlang om nie voor daardie motorhuis te parkeer nie.
Kinders word ongelukkig nie toegelaat nie.
Daar is geen ruimte vir bababedjies of ekstra beddens nie.
Die minimum ouderdom vir toegelate gaste is 18.
Partytjies en funksies word nie op die perseel toegelaat nie.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Bruggen-straat 5, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom