Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asb:
Daar is nie ’n TV of WiFi nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Braaihout kan teen ’n ekstra fooi voorsien word.
12 volt elektrisiteit kan vir die ligte voorsien word deur ’n kragopwekker, maar ’n ekstra petrolfooi sal dan van toepassing wees. Gaste kan ook hul eie kampligte en flitse saambring.
Gaste moet die volgende self saambring:
- Beddegoed en handdoeke;
- Eetgerei en glase;
- Braaitang en potjiepotte;
- Braaigerdeeskap;
- Toiletpapier en vullissakke;
- Waslappe en skottelgoedwasseep;
- Hout/houtskool en vuuraanstekers;
- Koplig en flitse;
- Kampstoele.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lamont Boerdery, Wheatlands Road, Johnson’s Post, Mossel Bay, 6504, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang