Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Liahne J
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Ons het lekker gebly, dankie. Verblyf was voldoende, die huis is goed uitgelê en gerieflik. My voorstel sal net wees dat daar meer kombuisware moet wees. Ons het van Gauteng af gereis en wil nie 'n hele vrag goed saambring nie. Ek moes skerp messe en ekstra opskepbakke gaan koop het aangesien daar net 1 bak was en al die messe was stomp. Ek dink ook vir die prys wat mens betaal per dag dat die deure wat uitloop op die balkonne in 'n beter toestand kan wees aangesien ons dit permanent oopgehad het vir vars lug. Dit was sommige dae baie warm en daar is geen waaiers of aircons in die eenheid nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kenneth C
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2022

Die plek is netjies, baie mooi ingerig en het 'n fantastiese see-uitsig. Sentraal geleë. Sal die plek aan enige een aanbeveel. Goeie restaurante en 'n baie mooi strand binne loop afstand. Dit is 'n ideale toeriste bestemming.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Levine A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Netjies, rustigheid. Die plek is so netjies. Die regte plek om te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony M
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Nov 2021

Apart from the initial issues with Wi-Fi the stay was very pleasant. The apartment is commendable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 73

Resensies 1968

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 520
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 520
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 520
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1 Sonkwas Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwY2M3ZWQwLThmNjgtNDA4MC05YTRmLTAwZDUzZGM5N2RkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 520 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1 Sonkwas Street Bek Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.8091 17.884763
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang