+57

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Walter A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Tradisionele familie seevakansie. Ons het sommer vinnig tuis gevoel en het baie lekker gebly. Die uitsig na die berg en see is baie mooi, en die atmosfeer is baie rustig. Die huis werk goed vir beide goeie en slegte weer - ons het die kaggel, vingerbord en boeke geniet. Die paadjie af na die strand was ook 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marieta H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was lekker en ons kom weer kuier in Betty Baai. Baie lekker gebly. Het soveel moeite gedoen vir my kleinkinders. Ons almal, van groot tot klein, het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heide
Oppieknoppie
Beste Marieta, Dit was 'n plesier om julle hier te verwelkom! Ons sien julle en al die kleinkinders sommer vinnig weer! Mooi loop. Heide & Mardus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heide Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

2465 Anglers Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA422f35ed34cea4d7e99f6471912fc40a405ee02f7c506c5d284887e9400d496840cab546659b5c9af614bcd078340bae0d49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 2465 Anglers Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.357160557688 18.904374687587
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang