+36

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Hoogs aanbeveel! Baie lekker gebly, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie baie lekker. 'n Fantastiese plek: alles waarvan 'n mens kan droom. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Absolutely fantastic. Excellent stay with exceptional service and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hentie
Oppikoppi
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Elke dag is lekker in die bedryf oor wonderlike gaste soos julle.

Christof S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Lekker rustige naweek. Baie lekker, gerieflike woonstel. Dankie vir die aanbeveling om te gaan eet by Great White House Restaurant - Gansbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Surita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker kort rustige wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Baie mooi en veilige plek. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucille K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Pleasant. It was really stunning accommodation. I will recommend the self-catering facility any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker gebly. Die vriendelikheid van die gasheer en gasvrou moet vermeld word. Uiters netjies, volledig toegerus. Hoogs aan te beveel. Sien uit om weer daar tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Absolutely amazing! We did not expect such a big space. We came to attend a wedding not expecting much. The accommodation was beyond expectations. We will definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustige luukse verblyf. Dit was heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reitenette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Home away from home. Baie lekker geslaap in 'n skoon, netjiese en veilige omgewing met 'n mooi uitsig en baie vriendelike en aangename gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hentie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Botha Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA891c49402a44e497ae4160e154585580d08337093689cdcc0b39d369af1b8101a6b33d3a35f105073f37319e068d8acda303?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 16 Botha Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.560260776266 19.359676598668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang