OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
-
Vanaf
R1 600R1 360 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Die kompleks is minder as 10 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.
Dié woonstel is op die grondvloer en het 'n privaat tuin, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, handstort en 'n handewasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea het sitplek vir 4 gaste om die etenstafel en die sitarea het 'n TV met DStv-kanale. Daar is WiFi beskikbaar.
Die kompleks is volledig omhein en bied 24 uur-sekuriteit en veilige onderdakparkeerplek vir voertuie. Gaste kan gerus van die fiksheidslokaal op die perseel, klubhuis, braai-area en swembad gebruik maak sonder ekstra koste. Die kompleks is ideaal geleë naby East Rand Mall, restaurante, Wild Water Park, Emperor's Palace en ander geriewe en besienswaardighede in 'n 10 km-radius. Die kompleks is ook minder as 1 km van die Birchwood Konferensiesentrum af.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Dave & Delene Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
- Gaste dink OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bartlett Boksburg Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng