6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Noree Road, Orange Grove Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Orange Grove Wouterspan Lodge is 'n lieflike selfsorgkothuis wat op 'n werkende wyn- en olyfplaas in die hartjie van Robertson's Valley of Wine and Roses geleë is. Dit word omring deur 'n olyfboord en natuurlike fynbos en bied panoramiese uitsigte oor die omliggende olyfboorde, wingerde, berge en valleie.
Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die hoof en suite-badkamer het beide 'n bad en 'n stort, terwyl die oorblywende badkamers elk met 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n kaggel. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, buitesitplek en pragtige uitsigte oor die plaas. Boonop kan gaste afkoel in die swembad wat oor die wingerde uitkyk, en onderdakparkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Carlos Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 86
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Noree Road, Orange Grove Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Orange Grove Wouterspan Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Noree Road, Orange Grove Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang