15% af Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Feb 2020 tot 30 Apr 2020.
Noree Valley Akkommodasie by Orange Grove Farm | LekkeSlaap
+102
+102

Orange Grove Farm

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R1 915 R1 628 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orange Grove Plaas, Noree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Orange Grove Farm bied selfsorgkothuise op 'n wyn- en olyfplaas in die hartjie van Robertson se vallei van wyn en rose. Die plaas is sowat 150 km vanaf Kaapstad en is die ideale plek vir diegene wat die wonders van die natuur wil verken, 'n verskeidenheid doendinge in die natuur wil geniet of net wil ontspan.

Verblyf by Orange Grove Farm beskik oor 6 unieke kothuise met slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Die kothuise het oopplan-uitlegte of aparte slaapkamers met en suite-badkamers of privaat badkamers. Elke kothuis het 'n kombuis met die nodige toebehore om maaltye voor te berei en 'n leefarea met 'n kaggel. Daar is ook gratis WiFi, 'n braai-area en 'n privaat plonspoel wat oor die prentjiemooi omgewing kyk by elke kothuis.

Die kothuise kan op 'n selfsorg- of B&B-basis bespreek word en ontbyt-, piekniek- of braaimandjies kan op versoek gereël word. Holistiese skoonheids- en masseerbehandelings kan vooraf gereël word.

Gaste kan die natuurskoon by Orange Grove Farm met die Langeberge in die agtergrond te voet of per fiets verken. Die plaas is ook die tuiste van 'n verskeidenheid fynbos- en blomspesies. Orange Grove Farm is die ideale basis waarvandaan gaste dié deel van die Kaapse Wynlande kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Orange Grove Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Orange Grove Plaas, Noree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orange Grove Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 915
Vanaf R1 628
per nag (plek vir 2)
was R1 915
Vanaf R1 628
per nag (plek vir 2)
was R1 915
Vanaf R1 628
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orange Grove Plaas, Noree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2rLdqZhMzKJ5JRm36nZJCssnVjqC0tWov32LthTS8vrrIJdFSR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 915, nou Vanaf R1 628  per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 Orange Grove Farm Noree 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.742337219583 19.788991339916
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za