Oranjerus River Resort

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 203 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Liesl L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Lekker ontspan! Lekker geslaap! Heerlik ontspan - rustige atmosfeer. Jul sien ons gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenzele N
1 nag
5.0
Okt 2024

Fun. Marvelous and fun, we will definitely call again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip Z
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie lekker ontspannende area. Baie lekker gebly. Huis op die groot rivier se wal. Restaurant het baie lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Baie lekker rusplek, pragtige uitkyk op die rivier en vriendelike staf. Dis 'n pragtige oord op 'n baie mooi deel van die Oranjerivier. Die kroeg/restaurant area is veral perfek geleë. Eenhede was ook baie mooi en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tewis P
Kort verblyf
4.4
Mrt 2025

Beste oord in die Noordkaap. Ons het baie lekker gerus. Ek het vir baie jare op Oranjerus gaan kamp. Hierdie was die eerste keer dat ek van die rivier chalet gebruik gemaak het. Dit was 'n heerlike rustige ervaring en ek sal dit vir enigeen aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eric H
1 nag Gesin met tieners
4.2
Apr 2025

Goeie waarde vir geld, netjies en skoon. Verblyf het voldoen aan verwagting. Het lekker geslaap!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.2
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.2
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marius H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties. O was very helpful. Dit was 'n baie lekker bly gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petri V
1 nag
4.8
Mrt 2024

Beslis 'n goeie keuse! Ons was baie hartlik verwelkom. Die kamers was netjies en die beddens sag. Dit was 'n wonderlike nagrus en sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mano Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 952

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Plot 152, Kanoneiland, 8806, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fa5342e7d1acced400f5978eb645a0a0639b3ae7d35c4bc2e35c11eaa42c52c3b772a7188c3ec2e5ea3316839343736413a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 203 5 1 5 R359 Plot 152 8806 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.638250786823 21.116964510381

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang