Pick your preferred language

English

Afrikaans

+54
Oord in Kanoneiland

Oranjerus River Resort

  • 46 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R359, Plot 152, Kanoneiland, 8806, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Oranjerus Oord is geleë aan die oewer van die Oranjerivier in die nedersetting Kanoneiland in die Groen Kalahari. Dit is slegs 30 km buite Upington geleë. Dit is die ideale oornagplek vir gaste wat die Kgalagadi Oorgrenspark, die Augrabies-waterval, Riemvasmaak en die Namakwaland gedurende die blomseisoen besoek.

Die oord bied 'n reeks verblyfopsies. Gaste kan kies uit Begrotings-chalets, Besigheidskamers, Luukse Chalets, Rivier-chalets, Tentverblyf en Houthutte. Alle eenhede en kamers is toegerus met lugversorging, TV's, tee- en koffiemaakgeriewe en yskassies. Al die chalets is selfsorg, maar die Besigheidskamers en Tente is nie.

Gaste kan gebruik maak van die oord se geriewe wat 'n swembad en braaigeriewe insluit. 'n Konferensie- en troulokaal is ook beskikbaar by Oranjerus Oord.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 203 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Liesl L
Gesin met tieners
5.0
Lekker ontspan! Lekker geslaap! Heerlik ontspan - rustige atmosfeer. Jul sien ons gou weer.
Mrt 2025
Johan L
Saam met vriende
4.8
Baie lekker rusplek, pragtige uitkyk op die rivier en vriendelike staf. Dis 'n pragtige oord op 'n baie mooi deel van die Oranjerivier. Die kroeg/rest...
Sien meer
Apr 2025
Tewis P
4.4
Beste oord in die Noordkaap. Ons het baie lekker gerus. Ek het vir baie jare op Oranjerus gaan kamp. Hierdie was die eerste keer dat ek van die rivier...
Sien meer
Mrt 2025
Eric H
Gesin met tieners
4.2
Goeie waarde vir geld, netjies en skoon. Verblyf het voldoen aan verwagting. Het lekker geslaap!
Apr 2025
Zenzele N
5.0
Fun. Marvelous and fun, we will definitely call again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mano Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 956

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R359, Plot 152, Kanoneiland, 8806, Noord-Kaap
  • Gaste dink Oranjerus River Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R359, Plot 152, Kanoneiland, 8806, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 46 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fa5342e7d1acced400f5978eb645a0a0639b3ae7d35c4bc2e35c11eaa42c52c3b772a7188c3ec2e5ea3316839343736413a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 203 5 1 5 R359 Plot 152 8806 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.638250786823 21.116964510381

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang