4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Voortrekker street, McGregor, 6708, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Orchard Cottage is 'n pragtige, grasdak-selfsorgeenheid in McGregor. Die kothuisie kan tot 4 gaste huisves en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n klein oopplan-leefarea en -kombuis.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die sitkamer het 'n romantiese kaggel, 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is in elke area van die huis beskikbaar.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en handwasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en handwasbak.
Die tuin het privaat braaigeriewe en 'n speelarea vir kinders met 'n swaai en sandput in die tuin langs die huis. Die park langs die huis is deel van Orchard Cottage se tuin en daar is 'n plonspoel wat in die somer gebruik kan word.
Veilige parkeerplek is beskikbaar in 'n doodloopstraat aan die einde van 'n private pad.
DÃt is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Sybrand Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 140
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 7 Voortrekker street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink Orchard Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Voortrekker street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang