LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Orchard Cottage | LekkeSlaap
+28

Orchard Cottage

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Aug 2020 tot 26 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Voortrekker Straat, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Orchard Cottage is 'n pragtige, ou selfsorg-eenheid wat in die appelkoosboorde in McGregor in die mooi Brederiviervallei van die Wes-Kaap geleë is. Die kothuisie kan tot 4 volwassenes huisves en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ooplan-leefarea en -kombuis.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n mikrogolf, stoof, ketel, broodrooster, en 'n volgrootte yskas-vrieskas. Die sitkamer het 'n romantiese kaggel, 'n platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het donsveerduvets. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en handwasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en handwasbak.

Die tuin het privaat braaigeriewe en 'n speelarea vir kinders met 'n swaai en sandput in die tuin langs die huis.

Die kothuis is in die buitewyke van die dorpie en het asemrowende uitsigte oor die berge en die natuurreservaat. Veilige parkeerplek is beskikbaar in 'n doodloopstraat aan die einde van 'n private pad.

Slaapplek

’n Bespreking by Orchard Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 48 resensies vir Orchard Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 7 Voortrekker Straat, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orchard Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R850
Vanaf R765
per nag (plek vir 4)
was R850
Vanaf R765
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Voortrekker Straat, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1NTU2YjYwLTY4ZjktNDIzNi1iNWFmLWUzOTlkZGI4Mjg2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R765  per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 7 Voortrekker street McGregor 6708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.943466752928 19.831416606903
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!