+10

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Bosbokduin, Stilbaai, 6779, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Otos House is in Bosbokduin Natuurreservaat geleë, 2 km vanaf Stilbaai aan Suid-Afrika se Suidkus. Dis sowat 350 km vanaf Kaapstad.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n ingeboude braai. Parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar en daar is 'n buitebraai-area.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Japie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bosbokduin, Stilbaai, 6779, Wes-Kaap
  • Gaste dink Otos House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Bosbokduin, Stilbaai, 6779, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c3bfcae2001b6253c88937353dab8495e0d9d6412433e210f2c8acad9c69609159c9e265c0cf55bc7a90e2b6c6429ac3e47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 Bosbokduin Stilbaai 6779 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396793 21.410201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang