Ou Tronk
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 26, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Ou Tronk is 'n bekoorlike, geskiedkundige selfsorgkothuis met ouwêreldse sjarme in Loxton, 'n skilderagtige dorpie in die Karoo. Dit was oorspronklik 'n tronkhuis wat in die 1900's gebou is, maar is nou die ideale oornagplek vir gaste wat deur die oulike dorpie reis.
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Gaste in die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie, oondjie met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond en 'n antieke stoof toegerus. 'n Etenstafel en 'n gemaklike sitkamerstel is in die kothuis beskikbaar. Buite is daar 'n stoep en 'n braai-area.
Gratis WiFi is beskikbaar en gaste het toegang tot die gimnasium en swembad by Karos Gastehuis, 'n gastehuis wat deur die gasheer in dieselfde straat bedryf word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 42
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Kerkstraat 26, Loxton, 6985, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Loxton Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 26, Loxton, 6985, Noord-Kaap