+23
Selfsorg in George

Oubaai Villa

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

15% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2026 tot 30 Sep 2026.
  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 1116 Aloe Hills, Oubaai Golf Estate, 3.5 km from Herold's Bay, 6529, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Oubaai Villa is 'n villa wat bo die boomtoppe in die Oubaai Gholflandgoed sweef en daardie spesiale wegbreekvakansie bied.

Slegs die geroep van visarende en die gesang van die voëls sal jou geselskap wees en uitsonderlike uitsigte oor die Outeniqua-berge en die Gwaiingrivierkloof bied.

Die meerverdiepinghuis bestaan uit 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Twee van die slaapkamers is ingerig met koninggrootte beddens, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die 3 badkamers is toegerus met storte, en 2 van die badkamers is en suite.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, sowel as 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief.

Die huis maak oop na 'n dek wat skouspelagtige uitsigte oor inheemse fauna en flora bied waar gaste kan ontspan en warm somersdae en -aande in en om die privaat randvloei-swembad saam met familie en vriende kan geniet.

Die eiendom is die ideale wegbreekplek vir gholfspelers, voëlliefhebbers en gesinne wat op soek is na 'n ontspannende vakansie, daar is iets vir almal.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Spanish Farm Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 26

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 1116 Aloe Hills, Oubaai Golf Estate, 3.5 km from Herold's Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oubaai Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 624
25% AF
R 6 624 R 5 631
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R6 624
25% AF
R 6 624 R 5 631
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R6 624
25% AF
R 6 624 R 5 631
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1116 Aloe Hills, Oubaai Golf Estate, 3.5 km from Herold's Bay, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApLTT6ZxhEVT2fimAipIpmHoDqpWsVmlRLNETae6KPYWUV7iq7U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 624 nouVanaf R5 630 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 1116 Aloe Hills Oubaai Golf Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.049982446867 22.427591813492
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang