+41
Selfsorg in Oudtshoorn

Oudtshoorn Homestay Accommodation

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
3.9
Daphne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik. Baie lekker gebly en geslaap. Air-conditioned was heerlik. Sou net graag air-conditioned wou hê vir die kamer onder buite waar ons familie geslaap het, want Oudtshoorn is warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celise C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Die verblyf het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly. Die huis is perfek vir 'n groep vriende of 'n familie om in te bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2026

The pool is great and the house has lots of space. We were very thankful for the pool and the air conditioning in some of the rooms. However, they were not properly prepared for our big group nor had the resources for our big families. Some areas of the house were very dirty. The house is very outdated and cluttered, but you can see they are slowly making improvements, and the kitchen is very dark. Not an ideal place for young kids with all the stairs and levels. But overall, lots of space and in a quiet, beautiful area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ronald M
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2025

Restful. Was a lovely quiet space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Senobia J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2025

Not great but alright, the manager was too involved. The manager was too involved in our stay, like she was watching every little thing we did. We booked the whole house but at night a couple came there to sleep. During the day, some guy just came in asking for a light for his cigarette, went to the kitchen door, just stood there and left. The manager did not even know who he was, but he was asking for Aunt Suzan. The place was beautiful, but it felt like we were in a hostel with a hostel mother watching over us, which we did not like.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Christo P
Kort verblyf
2.0
Jul 2025

Lots of potential, give the new management company time. Overall, the house was a great size for our large family, but the previous management company had not maintained the house and the newly acquired company is still familiarising themselves. The hot water heater was broken on the first night, the jetted tub didn't work, the primary toilet was leaking, and the water was completely turned off the morning we left, making it impossible to use the toilets, showers, or sinks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Lesley Ann D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

It was fantastic. Our stay was very nice. Nice and quiet place, very private. It was worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Ok. Ok, but there was no hot water to bathe or shower in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter P
1 nag
1.4
Des 2024

Ek stuur 'n epos met die hele storie want ons is tans met verlof in Gansbaai. Wat 'n skok toe ons donker aankom en besef dit is die plek waar ons moes oorslaap! Met ons 83-jarige moeder en kleinkinders het ons geen keuse gehad nie. Ons kon nie ander verblyf op kort kennisgewing soek nie en het reeds betaal. Ons was briesend kwaad.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Kobus N
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Feb 2024

Ek kan nie glo dat julle (LekkeSlaap) sulke plekke op jul webside sit nie. Dit was die slegste ervaring ooit. Ons het ingeboek en n uur daarna weer uitgeboek en ander akkommodasie gereel. Die gasvrou was half naak en ons moes alles vra - waar is die sleutel vir die hek ,daai deur ens. Ek moes vra vir die WI-FI password en die is op n stuk papier gekrap vir my. Kokkerot in die kamer en n plug wat nie werk nie - enigste plug waar ons die fone kon laai. Later darem reggemaak.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Marika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R900
40 % AF
R 900 R 540
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
40 % AF
R 900 R 540
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
40 % AF
R 900 R 540
per nag, vir 2 mense
Bespreek

302 Adderley Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxY2QzOTAxLTJjNzQtNDcwNC1hZDUxLWIxOTA4ZDIzNzgxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R540 per nag, vir 2 mense 41 5 1 4 302 Adderley Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.575353250955 22.210777401924
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang