Oudtshoorn Akkommodasie by Oudtshoorn Homestay Accommodation | LekkeSlaap
+20

Oudtshoorn Homestay Accommodation

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 302, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Oudtshoorn Homestay Accommodation bied gastehuis- en rugsakreisigerverblyf wat deur 'n eienaar bestuur word. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek wat op die pad van verskeie besienswaardighede is.

Verblyf by die gastehuis bestaan uit 4 dubbelkamers en 1 rugsakreisigerskamer. Die kamers het dubbel- of stapelbeddens, asook en suite- of gedeelde badkamers.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en braaigeriewe. Die instansie het 'n interne huishoudster. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Daar is tans waterbeperkings en gaste moet asb. water spaarsamig gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 18 resensies vir Oudtshoorn Homestay Accommodation
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Adderleystraat 302, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oudtshoorn Homestay Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 302, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxY2QzOTAxLTJjNzQtNDcwNC1hZDUxLWIxOTA4ZDIzNzgxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 302 Adderley Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.575353250955 22.210777401924
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za