12 gaste
6 slaapkamers
7 beds
4 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Cynaroides Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oupa Frikkie's is 'n ruim selfsorghuis, ideaal vir 'n gesinsvakansie in Danabaai, naby Mosselbaai, op die gewilde Tuinroete.
Hierdie eiendom bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers, waarvan 1 van hierdie kamers 'n aparte woonstel beslaan. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die vyfde slaapkamer 'n dubbelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-sitarea en -eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan terwyl hulle die see-uitsigte bewonder. Daar is ook 'n TV, en gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid het 'n lieflike stoep met 'n ingeboude braai, perfek om die see-uitsigte te geniet. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jano Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 31 Cynaroides Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Oupa Frikkie's het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Cynaroides Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang