Our Little Guest House
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 Sunbird Drive, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Our Little Guest House is in Langebaan geleë en is perfek vir 'n ontspanne wegbreek, om die sandstrande en die strandmeer te geniet, wat bekend is vir sy vele watersportsoorte, insluitend seil, kajak, vlieërbranderry en visvang.
Die knus verblyf is 'n selfsorg-eenheid en is geskik vir 2 gaste. Die eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die eenheid spog ook met 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, yskas, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n gemaklike sitarea en TV met YouTube beskikbaar, tesame met gratis WiFi-toegang.
Die eiendom is gerieflik naby die Langebaan-seiljagklub en die hoofstrand geleë en is ideaal vir diegene wat wil verken, ontspan en die skoonheid van Langebaan wil geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 32 Sunbird Drive, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Sunbird Drive, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang