8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1461 Gousblom Street, Kleinkrantz, WIlderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Out to Sea is 'n selfsorg-vakansiehuis wat 150 m vanaf die strand in Kleinkrantz in die Wildernes geleë is en spog met 'n pragitge see-uitsig vanaf die balkon. Dit is die ideale wegbreek vir 'n familie of groep vriende wat op soek is na 'n strandfrontvakansie op die Tuinroete.
Die vakansiehuis is geskik vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet en die vierde slaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die sitarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV met die en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die glasdeure lei na 'n balkon met buitemeubels en braaigeriewe. Verder het gaste toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Die cottage is n grondvloer eenheid wat 2 persone huisves, onder die hoofhuis en het slegs n tuin uitsig. Hy beskik oor n dubbel bed, oopplan kombuisie wat n ys/vrieskas het asook n mikrogolf, gas hob en lug braaier met n binne tafel en 2 stoele asook n apparte badkamer. Buite geriewe sluit n gas braai en tuin meubels in. Hy het sy eie ingang met n afdak.
Sea la Mer Villa 2 ook Gousblom straat no 1450 is n grondvloer villa met slaap plek vir 6 persone. 3 kamers met koningin grootte beddens 1 kamer on suite en 2 kamers deel n volledige badkamer. Groot sit/ eetkamer / oopplan kombuis area met n oond, gas hob, groot ys en vrieskas, lugbraaier, koffie masjien asook wasmasjien en skottel goed wasser. Groot plat skerm tv, gratis wi-fi en n buite kuier area met n gas braai en tuinmeubels. Afdak parkering beskikbaar
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Vernalyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1461 Gousblom Street, Kleinkrantz, WIlderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Out to Sea het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1461 Gousblom Street, Kleinkrantz, WIlderness, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang